Die drie verdagtes is verlede maand by die Savannah Mall in Polokwane in hegtenis geneem toe hulle met olifanttande betrap is.
Alles vir Woensdag 3 Februarie 2021
Sakemanne in hof oor SOE-omkopery
Die twee sakemanne het glo ’n ondersoeker van die spesiale ondersoekeenheid (SOE) probeer omkoop om ʼn gedeelte van ʼn verslag uit te sluit.
Kapt. Tom Moore sterf weens Covid-19
Kapt. sir Tom Moore het harte regoor die wêreld laat vermurwe toe hy verlede jaar net voor sy 100ste verjaardag £39 miljoen vir liefdadigheid in Brittanje ingesamel het deur in sy agterplaas met sy loopraam te stap.
Covid-19-statistieke: Herstelkoers weer op 90%
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Dinsdagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.
Gedagte vir die dag: Wees sterk en dapper
Wees sterk en baie dapper! Voer al die opdragte uit wat Ek vir my dienaar Moses gegee het. Moenie links of regs daarvan afwyk nie. Jy sal dan suksesvol wees in alles wat jy doen. Hou hierdie wetboek altyd by jou. Dink dag en nag daaroor na sodat jy alles kan doen wat daarin geskryf is. Jy sal dan sukses behaal op jou pad. Jy sal voorspoedig wees. Die Here jou God is saam met jou oral waar jy gaan. (Josua 1:7-9)