Dit is mos sommer gróót pret om boeke te lees waarin die mens se beste vriend ook verskyn en dikwels die held (en soms die skurk) is.
Alles vir Woensdag 3 Februarie 2021
Mpumalanga-premier ontken bewering oor ‘entstoftender vir familie’
Die betrokke maatskappy se enigste direkteur ontken ook dat hy enige bande met die premier het.
Familie dra by tot Schumacher-dokkie
Schumacher word deur die Duitse rolprentmakers Michael Wech en Hanns-Bruno Kammertöns vervaardig. Volgens berigte sal Schumacher se pa, vrou en kinders ook in die rolprent verskyn.
Hadida met pyl in rug gered
Die hadida het die reddingspan vyf dae lank ontduik.
Slenkdalkoors – die donker kant van mildelike reën
Die afgelope jaar het ons virus-slim geword en kan ons uit die Covid-19-ramp leer hoe om ons ander onsigbare vyande betyds in die kiem te smoor.
Vier vroue naby Lady Frere vermoor
Die vier vroue se liggame is die een na die ander in hul huise aangetref.
Familielid skiet glo man, kinders in huis
Daar was nog drie kinders in die huis in Oklahoma wat ongedeerd van die voorval afgekom het.
#JongStemme: Alle BA-grappies op ʼn stokkie
Jou beroep en passie maak ʼn groot deel van jou identiteit uit, dit is dus belangrik om nie aan ander gehoor te gee wat nie in jou skoene was of is nie, skryf Lezahne Nel, ʼn student aan die NWU se Potchefstroom-kampus.
Ná vyf titels kondig Fraser sy uittrede aan
In sy eerste Ope-kompetisie het hy gesukkel om net ’n paar burpees agtereenvolgens te doen. In 2020 het hy die Spele met 545 punte gewen – die meeste in die geskiedenis van die sport.
‘Zuma beskou homself verhewe bo wet’ – Zondo
Oudpres. Jacob Zuma voer aanvalle teen die kommissie asook sy voorsitter se integriteit, sê die kommissie van ondersoek na staatskaping.
Resep: Klein peerkoekies met koffie en sjokolade
As jy nie klein peertjies in die hande kan kry nie, kan jy ook peerkwarte gebruik.
DA takel Lesufi oor onregmatige besteding van R1 miljard
Die DA sê die departement se senior bestuur moet verduidelik waarom daar versuim is om behoorlike stappe te doen om die verkwisting te voorkom.
Zondo: Getuienis oor Eugene de Kock bevraagteken
‘n Ondersoek is gelas na die korrektheid van getuienis verlede week voor die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping.
Gedig: Kinders van die wind
“Swerwers sonder rigting;
soekers wat nooit vind…”
Dís waar Andries Vrey was
Vrey se gesin het naarstig na hom begin soek toe hulle hom nie telefonies in die hande kon kry terwyl hy op vakansie in Umdloti naby Durban was nie.
Smith: ‘Ek is teleurgesteld’
“Ons is ongelooflik teleurgesteld in Krieket Australië se besluit. KSA het onverpoos gewerk om aan elke versoek van die besoekers te voldoen.”
83-jarige Kalahari-boer baljaar in Kurumanrivier
Toe Oom Roesie sien die water kom af, het hy ’n tjoep gegryp en die welkome water gaan geniet.
Watwou? ’n Splinternuwe blou!
“Die kunswêreld hou daarvan as gevolg van die kleur. Die industriële wêreld hou daarvan oor wat dit kan beteken vir omgewingsregulasies van bouprodukte.”
Raad vir ekseem gedurende somer
’n Dermatoloog gee raad vir ekseem gedurende die somer indien jy of jou kinders daarmee sukkel.
Zondo: Morele verval van ANC-koukus kom aan die lig
Die bedenklike moraliteit binne die parlementêre koukus van die ANC het die kollig gesteel tydens Dinsdag se sitting van die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping.