Maroela Media bied jou ’n opsomming van die week se jongste internasionale vermaaknuus.
Alles vir Saterdag 14 Mei 2022
Groot ontwrigting wag op M2-snelweg
Verkeer op die M2-snelweg sal weeksdae tussen 09:00 en 15:00 weens padwerk ontwrig word.
Curriebeker: WP skakel Pumas se ligte af
Die WP was die eerste keer sedert 15 Januarie vanjaar weer aan die wenkant toe dié span die Pumas met 23-17 geklop het.
Covid-19-statistieke: Positiwiteitskoers byna 25%
Altesaam 8 351 nuwe Covid-19-gevalle is Vrydagaand aangemeld.
Boer Johan en sy Esmerélda steeds smoorverlief
Boer Johan van ‘Boer soek ʼn vrou’-faam het Esmerélda op 20 Maart amptelik gevra om sy meisie te wees en ná twee maande blom die liefde steeds.
Gedagte vir die dag: Geskenk van genade
“Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het, breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word.” (Efesiërs 4:22 – AFR83)