Hierdie betaalmodel ʼn reddingsboei vir kleiner aankope, veral as jy die ses weke betalingstydperk noukeurig instel om oor twee salarissiklusse te strek.
Alles vir Dinsdag 26 Julie 2022
RDK beveel Hlophe se skorsing aan
Die aanbeveling deur die RDK om Hlophe te skors volg 14 jaar nadat hy twee regters van die Konstitusionele Hof probeer beïnvloed het om hul ampseed te skend en in oudpres. Jacob Zuma se guns te beslis tydens ʼn korrupsiesaak waarby hy betrek is.
Beloning uitgeloof ná moord op Limpopo-burgemeester
Die polisie in Limpopo het ’n beloning uitgeloof in verband met die moord op die burgemeester van die Collins Chabane- plaaslike munisipaliteit.
Gedagte vir die dag: Swyg daaroor
Die Here sê: “Mense met insig moenie spog met hulle kennis nie. Sterk mense moenie grootpraat oor hulle krag nie. Ryk mense moenie roem in hulle rykdom nie.” (Jeremia 9:23)