“Ek kan nie namens ander praat nie, maar ons raak beslis nie paniekerig nie. Ek het egter begrip daarvoor dat ondersteuners emosioneel raak wanneer die All Blacks ’n reeks verloor.”
Alles vir Dinsdag 26 Julie 2022
Skietery in Kanada eis 3
Berigte het aanvanklik daarop gedui dat die aanvaller dalk hawelose mense geteiken het.
SA prof nou hoof van VN-universiteit
Ná ʼn “uitgebreide internasionale soekproses” sal prof. Tshilidzi Marwala die eerste boorling van Afrika wees wat hierdie rol vervul.
Aston Martin se 520 kW DBX 707 is hier
Aston Martin se DBX 707 lewer ʼn verstommende 520 kW (707 PS) en kan 0–100 km/h in 3,3 sekondes haal en het ʼn topspoed van 311 km/h.
‘GoodFellas’-akteur dood op 83
Die akteur het dikwels deur sy loopbaan, wat oor meer as ʼn halfeeu gestrek het, die grootskerm met bekendes soos Robert de Niro gedeel.
Besige krieketkalender ’n uitdaging vir spelers
Quinton de Kock het vroeër met Ben Stokes saamgestem: Die wêreld se voorste spelers gaan ’n opdraande stryd voer om op hul beste in al drie formate te wees.
Tweede Brendan Peyper-treffer maak Top-20-buiging
Dié sanger se nuwe album, “Insomnia”, is pas bekendgestel en vaar reeds goed op die Maroela Media Afrikaanse Top-20.
Aksie-, fantasie-aanhangers, hier kom heerlike kykstof
Aksie- en fantasieliefhebbers kan hul aksiesokkies aantrek en die dae op hul kalenders begin aftel, daar is heerlike, splinternuwe rolprente en reekse aan die kom….
EU hou eerste SA sitrus terug
“In sommige gevalle nie net lemoene nie, maar ook ander sitrus.”
‘Afrikaans is Groot’ verwelkom nuwe kunstenaars
Nie net sal talle gunstelingkunstenaars weer op die verhoog te siene wees nie, maar daar is ʼn paar nuwe stemme wat vir die eerste keer vanjaar deel van die Afrikaans is Groot-familie is.
Bou ’n groener, beter toekoms met SPECK
SPECK is ʼn bedryfsleier in waterfiltrasie en -sirkulasie in Suid-Afrika. Ons is verbind tot die innovasie van volhoubare produkte, wat groener lewe en verantwoordelike omgewingskeuses ondersteun.
Kragplan kan ‘keerpunt’ vir SA wees
Die DA meen egter ministers soos Gwede Mantashe en Pravin Gordhan kan nie toegelaat word om nou aan die stuur van die nuwe plan te wees nie.
‘Zoeloe’ terug op sy Durban-stoep
“Dít is ’n nuwe uitdaging en dit maak my baie trots,” het Lance Klusener gesê nadat hy as die afrigter van die Durban-franchise in Suid-Afrika se nuwe T20-toernooi aangewys is.
Fluitjieblasers se ‘moordenaars’ bly agter tralies
Een van die slagoffers was op die punt om ʼn verslag rakende onreëlmatige uitgawes en wanadministrasie by ʼn munisipaliteit in Limpopo voor te lê, toe hy vermoor is.
Video: ‘Skaakmat’ toe robot seun se vinger breek
In die video kan gesien word hoe die seun ʼn skaakstuk optel om te skuif en die robot hom dan vir etlike sekondes aan die vinger gryp.
Resep: Heelgroenvyekonfyt
Sit dié konfyt voor saam met bloukaas of stapel dit op camembert.
‘Regering se kragplan benoude sprong in regte rigting’
“Deur deregulering en die verwydering van regulatoriese hindernisse bevry ons die private sektor en gemeenskappe om skeppende en veerkragtige oplossings vir die krisis te bied.”
Ramaphosa se kragplan: Dít moet jy weet
Groter private belegging in opwekkingskapasiteit, versnelling in die verkryging van nuwe kapasiteit, die instaatstelling van ondernemings en huishoudings om in sonkrag te belê en die ontbondeling van Eskom in drie eenhede.
Nóg uitstel, nóg trane in Benoni-moordverhoor
“Dit is vandag presies vier jaar sedert ek my seun vir die laaste keer lewend gesien het.”
Pensioenaris, twee seuns vas ná beampte in kaping sterf
ʼn 72-jarige vrou en haar twee seuns is in hegtenis geneem nadat ʼn verkeersbeampte van Mpumalanga tydens ʼn kaping doodgeskiet is.