Suid-Afrika is swaar getref deur ʼn kombinasie van hoë werkloosheidsyfers, minimale groei en politieke onstabiliteit. Hierdie faktore het dit vir pensioenfondse bitter moeilik gemaak om konsekwente opbrengste te genereer.
Alles vir Sondag 30 April 2023
By rou se trane verby
Dit is die storie wat ʼn liefdevolle oupa vir ons vertel het. ʼn Storie van ʼn onbeskryflik pynlike verlies en hoe hy dit in sy binneste verwerk het.
Dié Bokke kan Kolisi as kaptein vervang
Deesdae is die kapteinskap gedeelde verantwoordelikheid, want in elke span is daar ʼn rits ander leiers of luitenante.
Vlieëniers gehok ná dodelike ongelukke
Die stap volg ná vier helikopters van die Amerikaanse weermag binne net enkele weke neergestort het.
Polisie hou vragmotorstaking fyn dop
Vroegoggend is verskeie voorvalle van intimidasie op sosialemediaplatforms egter al gedeel.
Luister: Namibiese sangeres Jezelle bly positief ondanks kankerdiagnose
“My dokter kyk my baie snaaks aan as ek vir haar sê ek doen nog vertonings, maar wat sy nie weet nie is dat daar ʼn wonderlike energie by my vertonings is wat my nog die volgende dag laat sweef.”
Soedan besig om in te plof – VN
Intussen word ʼn groep Suid-Afrikaners wat inderhaas uit die geweldgeteisterde Soedan geneem is, Sondagoggend terug op tuisbodem verwag.
Van Rooyen sewende, Rahm skiet na bo
Suid-Afrika se Erik van Rooyen het effe teruggesak in die derde ronde van die Mexiko-Ope.
Leinster leer Toulouse dure les
Leinster se besluit om nie met hul topspelers na Suid-Afrika te reis en twee keer in die Verenigde Rugbykampioenskapsreeks aan beserings bloot te stel nie, het weer vrugte afgewerp.
Gedagte vir die dag: Lydsame geloof
… sodat julle waardiglik voor die Here mag wandel om Hom in alles te behaag en julle in elke goeie werk vrug mag dra en in die kennis van God mag groei, en met alle krag bekragtig word volgens die mag van sy heerlikheid tot alle lydsaamheid en lankmoedigheid met blydskap. (Kolossense 1:10-11)