Die Universiteit van die Vrystaat (UV) het bevestig dat dr. Pedro Mzileni, ʼn dosent aan die universiteit, voortgaan met sy werk te midde van ʼn ondersoek na ʼn beweerde rassistiese lesing deur Mzileni.
Alles vir Vrydag 29 September 2023
‘Rassediskriminasie swaai septer by rasmal universiteite’
“Dit is duidelik dat die tentakels van rasbeheptheid tot in tientalle sfere van universiteitslewe strek en die hantering van studente op grond van hul velkleur op verskeie vlakke beheer.”
EFF verkla oor rassisme, intimidasie by Tuks
Die EFF en sy studentevereniging is by die Menseregtekommissie (MRK) verkla terwyl ʼn parlementêre portefeuljekomitee ook versoek is om ondersoek in te stel na die afgelope week se voorvalle van rassisme en intimidasie by die Universiteit van Pretoria (UP).
‘ActionSA steek Brink in rug’ oor stakende werkers, sê DA
Die DA het ActionSA, sy vennoot in die veelpartykoalisieregering in die Tshwane-metro, daarvan beskuldig dat hy burgemeester Cilliers Brink in die rug gesteek en die mat onder die koalisie se voete uitgepluk het. Die twee partye is haaks oor stakende werkers wat dienslewering in Pretoria die afgelope weke lamgelê het.
Republikein se kritiek teen ANC-regering verwelkom
“Dit is vir ons duidelik dat ʼn baie sterk stem teen die ANC se misbruik van mag in die Amerikaanse kongres na vore tree. Ons verwelkom dit.”
Gedagte vir die dag: Heilige harte
“Geseënd is dié wat rein van hart is, want hulle sal God sien.”