Die onderwerp van vertraagde koordklemming is in talle studies nagevors en bespreek. Die belangrikste oorweging tydens die bevalling is die gesondheid van die moeder en baba.
Alles vir Vrydag 29 September 2023
Kom geniet ʼn matrieksafari in die Bosveld
Getalle is beperk tot slegs 25 persone om vir jou werklik die voordeel te bied van eksklusiwiteit en eenwording met die natuur en wie jy is.
Dubbelmoord op Bethelsdorp ondersoek
“My hart is in duisende stukkies, rus sag my kinders, ek was baie lief vir julle.”
Vermeende lede van motordiefstalsindikaat in Gauteng vas
Die twee verdagtes is vermoedelik deel van ʼn motordiefstalsindikaat wat veral sportnutsvoertuie in en om Gauteng teiken.
Só vorder Guptas se uitleweringsproses
Die departement van justisie en korrektiewe dienste voer aan dat hy eers sekere inligting van die Verenigde Arabiese Emirate benodig voordat hy ʼn “ingeligte besluit” kan neem oor hoe om met die uitleweringsaansoek vir die Gupta-broers voort te gaan”.
DA wil Mbalula agter tralies hê
Die DA gaan ʼn hofaansoek bring om Fikile Mbalula, sekretaris-generaal van die ANC, tronk toe te stuur deur gebruik te maak van die einste presedent wat in die Zuma-saak gevestig is. “Dit is tyd dat die ANC leer dat daar gevolge is vir die ondermyning van geregtigheid in Suid-Afrika.”
BMW R 1300 GS – Die wag is eindelik verby
Die R 1300 GS is seker een van BMW se swaksbewaarde geheime. Vroeër vanjaar is daar al aangekondig dat die fiets amptelik bekendgestel gaan word op 28 September. Die internet het gegons met kunsmatige intelligensie-voorstelle van hoe die fiets behoort te lyk.
Fliekresensie: Duik-fliek meer uitgerek as spannend
Die fliek is 30 minute te lank.
Musiekvideo: Emil, Charlize verleen stemme aan kragtige duet
“Ek het dadelik geweet ek het goud losgeslaan.”
Swaar straf vir man wat kinderpornografie maak
Die 38-jarige man het jare lank ʼn minderjarige meisie en haar vriende geteister vir intieme foto’s en video’s van hulself en is eindelik op meer as 1 200 aanklagte skuldig bevind.
Spandokter ‘positief’ oor Dupont se herstel
Intussen het Engeland en Wallis reeds gekwalifiseer vir die kwarteindstryd.
Gedig: LIEWE (6.0)
“Ek het jou liefgehad soos ʼn labrador, my hart bly aangee soos ʼn poot.” Lees hier Bibi Slippers se gedig “LIEWE (6.0)”.
Tshwane-staking: ActionSA wys vinger na DA
ActionSA meen daar moes met vakbonde vergader word om ʼn oplossing vir die salarisgeskil te vind, en sê weens die roete wat die DA gevolg het, was ʼn staking nie net waarskynlik nie, maar ook te wagte.
Comic Con Afrika: Groter as tevore saam met Anthony Daniels
Die hoofitem van die fees met Anthony Daniels, wat C3P0 in die reeks rolprente speel, was vir aanhangers van die “Star Wars”-sage die hoogtepunt van die naweek.
Boer Tyson, Alri ʼn pienkvoet ryker
“Jy is oneindig geliefd,” het Tyson by die foto’s geskryf.
Waar is ons erfenis heen?
Die Afrikanerkultuur is ʼn baie ryk kultuur, maar ons moet onsself afvra of is ons kultuur vandag nie dalk verskraal van wat dit eens op ʼn tyd was nie?
Gee jou kind ʼn voorsprong – met Afrikaans
Iewers het iemand ons oortuig dat alle inheemse tale ondergeskik is aan die sogenaamde Taal Van Die Toekoms.
Waarmee is jy besig?
Met nabetragting van pelgrimstogte het baie pelgrims al gedeel oor hoe die bekommernisse oor materialistiese vreugde verander in ʼn gesonde lewensperspektief.
Kyk mooi na al jou glasballe
Om balans in die lewe te handhaaf, moet ʼn mens die “glasballe” bo die “rubberbal” prioritiseer. In vandag se gejaagde lewe wil dit voorkom of die dinamika van die balanseertoertjie verskuif het.
Resep-video: Blitsige braaipoeding
ʼn Smullekker poeding, ideaal vir ʼn kamp- of gesinsvakansie, wat in ʼn japtrap aanmekaar geslaan kan word.