Barto spog met drie liedjies op dié Top-20.
Alles vir Donderdag 16 November 2023
Resep: Hamburgers met kaas gestop
ʼn Hamburger-braai is darem al te lekker wanneer die familie kom kuier.
Derick sê in dokkie oor media, modelle en medikasie
“Vergeet van Liefling. Wie is Derick? Want Liefling is nie meer met ons nie.”
Gekaapte trok, vrag blitsig opgespoor
Vragmotorkapings is ʼn ernstige probleem in die Nelson Mandelabaai-metro en die polisie het ʼn beroep op inwoners gedoen om hul oë oop te hou vir enige verdagte bedrywighede en dan die polisie te ontbied.
Strafhof moet Israel vir ‘oorlogsmisdade’ ondersoek – Ramaphosa
“Natuurlik keur ons nie Hamas se optrede vroeër goed nie, maar soortgelyk veroordeel ons die optrede wat tans aan die gang is en glo ons dit noodsaak ʼn ondersoek deur die Internasionale Strafhof.”
Acsa-werkers onder vyf vas oor dwelms by lughawe
Die operasie was die eerste van sy soort rakende internasionale dwelmhandel deur die OR Tambo-lughawe, waar ʼn internasionale beslaglegging positief verbind word met verdagtes in Suid-Afrika.
Gedagte vir die dag: Wees sagmoedig
Moses was ’n uiters sagmoedige man, meer as enigiemand anders op die aarde.