Medelye stroom in ná die dood van die gesoute joernalis Jermaine Craig.
Alles vir Dinsdag 5 Desember 2023
Dodetal styg verder ná Implats-mynongeluk
“In ooreenstemming met die wense van die betrokke families, sal Implats eers op die dag van die gedenkdiens die name van die oorledenes bekend maak.”
19 SA’ners op pad huis toe van Gaza
Altesaam 19 Suid-Afrikaaanse burgers is op pad terug huis toe nadat hulle sedert 7 Oktober in Gaza vasgekeer was toe gevegte tussen Hamas en Israel uitgebreek het.
Gedagte vir die dag: Vóór jy in die bokskryt klim
Dit is dié mense wat weet dat die Here hulle baie liefhet” (Psalm 147:11).