“In ooreenstemming met die wense van die betrokke families, sal Implats eers op die dag van die gedenkdiens die name van die oorledenes bekend maak.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Impala-myn"
Nog ʼn werker dood na Implats-ongeluk
Implats sal deurlopende ondersteuning aan die families van die oorledenes verskaf en fondse is opsygesit om met hul begrafnisse te help.
Impala-myn: Vakbonde bevraagteken veiligheid by myn
Al 75 beseerde persone bly steeds in die hospitaal. Veertien van dié persone is in ʼn kritieke toestand.
Só werk hysbak wat 200 meter na onder tuimel
“As hierdie ding nagegaan en onderhou is, kon dit vermy gewees het,” sê die metaalwerkersvakbond Numsa.
Impala-myn se ‘donkerste dag’
Die ongeluk het Maandag kort voor 17:00 gebeur toe die hysbak “onverwags begin sak het”.
Impala-myn: 11 dood, 75 beseer toe hysbak val
Voorlopige inligting dui daarop dat daar fout gegaan het met ʼn kabel wat aan die hysbak verbind is.