Min lande ter wêreld bestee ʼn groter persentasie van hul jaarlikse begroting aan onderwys as Suid-Afrika. In 2015 is ongeveer 20% van die land se begroting aan onderwys toegewys.
Alles deur die skrywer Alana Bailey
NWU en die AfriForum & Solidariteit-taalverslag
Dr. de Varennes se verslag sê aan die gemeenskap die aanspraak op Afrikaanse tersiêre onderrig vir moedertaalsprekers is nie net ʼn mooi sentiment nie, dit is die beste akademiese praktyk, skryf Alana Bailey.
ANC-regime in Den Haag se politieke sentrum bespreek
Europese sakelui moet voorberei vir groter politieke risiko’s in Suid-Afrika in die volgende vyf jaar.
Afrikaner-voorspoed berus op internasionale regte
Alana Bailey van AfriForum vertel van hul besoek aan die VN oor minderheidskwessies en hoe die Afrikaner-saak internasionaal bevorder moet word.
16 Dae van aktivisme teen geweld teen vroue en kinders
As gemeenskap kan ons nie ʼn blinde oog draai vir geweld in gesinne om ons nie, al gaan ons optrede ons ongewild by familie, vriende of bure maak. As gemeenskap moet ons druk op die regering toepas om die politieke wil te kweek om kragdadig teen geweld en misdaad op te tree.
Vonkpos of vonke wat spat?
Onder die omstandighede is dit maklik om te verstaan waarom iemand met die eerste oogopslag kan dink die sensus gaan oor nog maniere vir die staat om sy burgers te benadeel en dat Julius Malema se oproep tot ʼn opmars, ʼn oproep tot oorlog kan wees. Dit is dan juis waar die misverstande moet eindig. By die eerste oogopslag. Dit mag nie na ʼn tweede oogknip nog geloofwaardig wees nie, want mense moet weer ʼn slag rasioneel begin dink.
Afriforum kies sy gevegte juis oordeelkundig
Nadat regter Lamont sy veelbesproke uitspraak oor die AfriForum versus Malema/ANC-haatspraaksaak gelewer het, het ʼn eindelose stroom kommentaar in die media verskyn. In baie gevalle…
Moenie terugdeins vir turksvy van gister
Partykeer is geskiedenis nes ʼn turksvy. Aanvanklik stroopsoet, maar wanneer die lekkerte al vergete geraak het, bly die klein dorings nog agter en brand en…