Oukersaand
Alles deur die skrywer Sune van Heerden
Dol definisies – U, V
‘n Paar lawwe definisies.
Video: Jakkals en wolf en Mankepank leef op die skerm
Sean Verster wys hoe hy sy tekeninge maak en ‘n animasie van Diek Grobler se prentjies maak “Jakkals en wolf” en “Mankepank” lewendig!
Hengelaar oorleef haai-aanval
ʼn Kajak-hengelaar kan nou van sy eie haai-aanval getuig nadat een ʼn hap uit sy boot geneem het.
Feesseisoen: meer as 1 400 motoriste reeds gearresteer
Meer as 1 400 motoriste is reeds tydens die begin van die feesseisoen regoor die land weens verskeie verkeersoortredings in hegtenis geneem.
“Geen Sjinese lanterns nie,” vra NSRI
Die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) het die publiek Donderdag gemaan om nie Sjinese lanterns te gebruik nie, aangesien dit met ʼn noodroep verwar kan word.
5-jarige deur Mosambiekse spoegkobra gepik
ʼn Vyfjarige dogtertjie kan ʼn gedeelte van haar hand verloor nadat sy deur ʼn Mosambiekse spoegkobra in Lephalale in Limpopo gepik is.
Polisiebeampte skiet vrou, self
ʼn Polisiebeampte het sy vrou en toe homself doodgeskiet buite ʼn winkelsentrum in Port Shepstone, KwaZulu-Natal.
Dol definisies – R, S
‘n Paar lawwe definisies.
Doemanie
Doemanie deur Adam Small ‘n Proefiet van Jesus djý? ‘n proefiet? djy moet djou palys-hys djy moet djou aeroplane-motorkar djy moet daai kamma sêd smile…
Dol definisies – P
‘n Paar lawwe definisies.
Waterkloof-vier vrylating: geen gronde vir appèl
Die regspan van twee lede van die sogenaamde ‘Waterkloof-vier’ het Dinsdag gesê dat hulle Gert van Schalkwyk en Reinach Tiedt se vrylating op korrektiewe toesig as finaal beskou en dat daar geen gronde vir appèl is nie.
Uittreksel: Spekskiet
Aangesien oom Bertie Cronje ‘n getroue kerkmens en wyd geliefd in die hele omgewing was, sou die woord “lieg” eenvoudig nie geregtigheid laat geskied nie. Miskien sou “kleurvol gesels” ‘n beter beskrywing wees van hoe die man met die gesproke woord omgegaan het…
Dol definisies – M, N, O
‘n Paar lawwe definisies.
Dol definisies – K
‘n Paar lawwe definisies.
Wat ek gaan word
Ons kinders praat soms baie
Oor wat ons elk sal wees
Eendag as elkeen groot is –
Ons praat ons amper hees.
Trou
“Ek hou van ‘n man wat sy man kan staan,” skryf Jan FE Cilliers in sy gedig, ‘Trou’
Tikkop
Tikkop is ‘n roman oor verraad, maar ook oor vriendskap en die liefde vir ‘n taal en ‘n land.
Kleuterland
Kleuterland is ‘n pragtige kinderboek met 40 stories en pragtige illustrasies vir kleuters.
Dierestories 2
Die diereverhale wat Von Wielligh versamel het van die Khoi-Khoi, is van die oudste diereverhale in Suid-Afrika.