Uitdrukking: By ‘n meisie vlerksleep Betekenis: Na ‘n meisie vry Waar kom dit vandaan? Na aanleiding van die gewoonte an voëls wat ‘n vlerk op…
Alles deur die skrywer Sune van Heerden
Uitvang of betrap?
Het jy geweet? Uitvang in die betekenis van betrap is Anglisisties.
Uitspook
Woord: uitspook Betekenis: Oplos, uitmaak, tot ʼn resultaat kom deur te veg: Laat hulle die sakie tussen hulle uitspook. Verkry, verwerf deur daarvoor te veg, te…
Lag jou ‘n boggeltjie
Waar kom die uitdrukking vandaan?
Propvol aartappeljassies
5 groot (1 kg) aartappels, geskrop 250 g spek, gebraai en gekap 6 sprietuie, gesny ¼ k (60 ml) Clover suurroom ¼ k (25 g)…
Brel en Piaf: Paryse tweesang
Die produksie Brel & Piaf: Paryse tweesang, met Herman van den Berg en Jolette Odendaal, ontsluit die betekenis van die Franse liedjies van Jacques Brel en Édith Piaf sodat Afrikaanssprekendes al die fyner nuanses daarvan kan verstaan.
Soos pap in ou klere
Het jy al ooit die uitdrukking ‘soos pap in ou klere gehoor’? Dit word in sommige streke gebruik wanneer kinders weer moet teruggaan skool toe….
Vermeende Facebook-verkragter se saak uitgestel
Die verhoor van die sogenaamde “Facebook-verkragter” is tot 19 Desember in die landdroshof in Kaapstad uitgestel.
Geskenk aan generaal kos troepe R44 000
In ‘n omsendbrief aan al 44 infanterie-eenhede van die SANW word ‘n kontantbewys van R44 000 vir ‘n afskeidsgeskenk aan luitenant-generaal TM Nkabinde gevra.
Ou Ma Be se Mosterd
“Hierdie mosterd is lieflik saam met varkvleis, tong, skaapvleis en kan selfs as ‘n doopsous gebruik word,” skryf Jeanetta van Staden.
Liggaam langs Zambezirylaan gevind
Die polisie in Gauteng is onseker of die verbrande oorskot wat in die kattebak van ‘n uitgebrande motor in Cullinan, noord van Pretoria, gevind is, aan ‘n vermiste metrobeampte behoort.
Solidariteit ontstoke oor Hulley-aanstelling
Die aanstelling van Michael Hulley, ʼn direkteur van die gelikwideerde Aurora Empowerment Systems, as deeltydse regsadviseur vir die presidensie is ʼn klap in die gesig vir sowat 5 300 voormalige Aurora-werknemers en hulle gesinne, het die vakbond Solidariteit vandag gesê.
Die prinses en die eenhoring
Nicola Baxter Kom saam met prinses Madelein op `n betowerende avontuur waarin drome regtig waar word. Lees die storie in hierdie pragtige opwipboek en verken…
Haasmoles
Simon is verveeld. Dit reën al die hele dag lank buite. Maar dan BONS, BONS, BONS iets teen die trappe op.
Regoor of dwarsoor?
Het jy geweet? Die gebruik van regoor vir die betekenis oor ʼn groot gebied (d.w.s. dwarsoor, bv. dit het dwarsoor die land goed gereën) behoort…
In mekaar se skoene
Respek en empatie is van die belangrikste elemente wat nodig is om goeie verhoudings te bou. In ‘n land soos Suid-Afrika waar ons verskillende rasse, kulture en tale het, behoort respek en empatie meer beklemtoon te word, veral wanneer ons dit ten doel het om brûe te bou.
Dood in Utopia
‘n Moord vind plaas by ‘n bekende Suid-Afrikaanse Universiteit..
Voluit menswees
‘n Bybelse dagboek met ‘n pleister vir elke dag.
Voorbladnooi
Dit is die 1970’s. Diskoteke, rytjies wit poeier, suède-sjoebroekies, seksuele vryheid en Italiaanse playboys is deel van die Europese modewêreld. Nelle Dreyer het dit beleef.
Die Groot Maroelas
Natuurliefhebbers, buitelewe-entoesiaste, vakansiegangers in Namibië en die Kalahari sal hierdie samestelling van stories geniet, maar dit behoort tot ’n wye spektrum lesers te spreek, veral vanweë die tema van liefde wat in die stories resoneer.