Taalgebruikers struikel dikwels wanneer hulle moet kies tussen hierdie twee woorde.
Alles deur die skrywer Sune van Heerden
Uittreksel: Toorwoorde roep my deur Valiant Swart
“…en toe verloor jy ons deur die krake in die pad toe jou engele jou op ander paaie vat; en toe verloor ons jou op die lange duur nou mis ons jou en wens jy was hier…”
AfriForum gereed vir Konstitusionele hofaansoek teen Geheimhoudingswet
“Een van die kenmerke van ’n demokratiese bestel is dat landsburgers teen wanpraktyke van staatsamptenare beskerm word. Indien hierdie wetsontwerp op die wetboeke afgedwing word, sal dit bykans onmoontlik wees. Sonder die vrye media en toegang tot inligting, sal enige bewerings dat Suid-Afrika ’n gesonde demokrasie is, van alle geloofwaardigheid gestroop wees,” sê Ernst Roets, adjunk uitvoerende hoof van AfriForum.
71-jarige vlieënier sterf in vliegongeluk
‘n 71-jarige vlieënier is dood toe sy vliegtuig Sondag in Brits, Noordwes neergestort het.
Skynbaar
Skynbaar word dikwels foutiewelik gebruik wanneer klaarblyklik bedoel word.
Ballade van Hestertjie Haarnaald
Die verhaal van Hestertjie Haarnaald, die Suidpool en haar hoed.
Fatterig
Fatterig uitgedos?
Victor: my reis – Victor Matfield met De Jongh Borchardt
Een Wêreldbeker, ‘n reeks-oorwinning oor die Britse en Ierse Leeus, twee Drienasies-titels, drie Super Rugby-trofeë en drie Curriebekers… Dit is een man se buitengewone prestasies in ‘n loopbaan wat oor 16 ongelooflike jare gestrek het. Sy naam is Victor Matfield, en hy is ‘n internasionale en Suid-Afrikaanse sportlegende. Jy wíl sy storie lees…
Victor: my reis – Uittreksel 2
Hoofstuk 15: Van Dublin na Soweto Bladsy 216 Ons het nie geweet wat om te verwag nie. Dit was interessant om te sien Soweto lyk…
Victor: my reis – Uittreksel 1
Hoofstuk 7: Die begin van ‘n droom Bladsy 100 Ek kon nie wag om die Groen en Goud oor my kop te trek vir die…
Nog steeds
Het jy geweet dat “nog steeds” altyd los geskryf word?
Drielaag-pavlova met sjokoladevulsel
‘n Smullekker pavlova-resep.
Tussen die reëls lees
Betekenis: Gevolgtrekkings maak uit die trant van ʼn teks, nie die letterlike woorde nie Waar kom dit vandaan? Vroeër het geheime agente ʼn soort ink…
Help kies SA se sewe natuurwonders!
Hierdie kompetisie is gesluit: Help ons om Suid-Afrika se sewe natuurwonders aan te wys!
Ouwywepraatjies
Betekenis: Kletspraatjies Uit Engels: Old wives’ tales Waar kom dit vandaan? Na aanleiding van ‘n seksistiese siening dat ou vroue graag skinder en dikwels onwaarhede…
Willem Louw se tamatiebredie
‘n Heerlike tamatiebredieresep.
kierang
Ingrid Jonker skryf, “Jy het my gekierang Dolie, jy het my gefop” Wat beteken “kierang”?
Kiep-kiep
Kiep-kiep is ‘n uitroep om hoenders na jou te lok, maar dit kan ook in die uitdrukking kiep-kiep roep gebruik word wanneer jy ‘n algemene aantyging maak…
AfriForum Afrikaanse musiekfees
AfriForum skop sy ‘Red ons monument’-veldtog af met ‘n gratis musiekfees by die Voortrekkermonument in Pretoria.
Kenskets
‘n Kenskets is ‘n beskrywing, omskrywing na die vernaamste besonderhede; karakteristiek; kensketsing. In werkwoordvorm kan jy n kenskets van iemand of iets gee, in hooftrekke…