Gedagte vir die dag: ’n Gebed vir God se Teenwoordigheid

man_uitgestrekte_arms.jpg

praisethelord.com

Die Here is naby almal wat Hom aanroep, vir almal wat Hom in opregtheid aanroep. (Psalm 145:18)

“Here, U is die groot en wonderbaarlike Skepper van alles. En tog nooi U my uit om U sonder huiwering aan te roep. U sê as ek U opreg wil leer ken – eerder as om net na ’n gelukbringer of ’n towenaar te soek – sal U Uself aan my openbaar.

Dit is waarom U die enigste Een is wat ek aanbid en liefhet.”

Bron: In die stilte van die môre deur Angus Buchan
Uitgewer: Christelike Uitgewersmaatskappy/CUM

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.