Een van die besbewaarde geheime van die Weskus, is ‘n plek waar jy net branders hoor breek teen die rotse. Die ongewoon deftige huise langs ongeteerde strate is meestal witgewas en aards. Dít is die seekus-gemeenskap met die ongewone naam, Jacobsbaai.
Video: 11 lande en 61 000 km binne een minuut
Rick Mereki, Tim White en Andrew Lees het binne 44 dae 11 lande besoek, 18 vlugte onderneem en altesaam meer as 61 000 km afgelê. Dit is alles in hierdie een minuut lange video te sien.
Onder die Radar
In Dana se nuwe bundel vertel hy die stories van ons land se mense.
SA spog met beste hotelle; een van die top stede in die wêreld
Condé Nast Traveler het pas die wenners van sy jaarlikse Leserskeuse-toekennings bekend gemaak.