ʼn 17-jarige seun is in hegtenis geneem nadat hy glo ʼn boer in Merweville in die Wes-Kaap vermoor het.
Só lyk “Sondag-verkragter”
Die saak teen Johannes Jacobus Steyn, of die sogenaamde “Sondag-verkragter”, is tot Februarie uitgestel.
DA gee Zuma ʼn F op sy “rapport”
Die Demokratiese Alliansie het president Jacob Zuma ʼn F gegee in die party se oorsig van kabinetslede se werksverrigting die afgelope jaar. Die kabinet “Klas…
Polisieman in sop na uitlatings op Facebook
ʼn Forensiese ontleder en ondersoeker in die polisie, Juda Dagane, het hom ʼn interne ondersoek op die hals gehaal ná hy glo rassistiese aanmerkings op die sosiale netwerk Facebook gemaak het.
SA vrou vas in Bangkok oor dwelms
Dieselfde dag wat ʼn Suid-Afrikaanse vrou in China tereggestel is weens dwelmsmokkelary is nog ʼn Suid-Afrikaanse vrou in Bangkok, Thailand in hegtenis geneem nadat sy met dwelms betrap is.
“Sondag-verkragter” in hof
Johannes Jacobus Steyn, of die sogenaamde “Sondag-verkragter”, staan tereg op 13 aanklagte van verkragting, 10 van ontvoering, ses van seksuele aanranding en ʼn klag van moord.
Polisiemanne in hof na hulle glo motoris verkrag
Die slagoffer se suster is glo ook ʼn paar honderd meter van daar af in ʼn aparte voorval verkrag.
Boer wat glo kind doodskiet in hof vir aanranding
Die saak is uitgestel tot 30 Januarie wanneer hy ook op aanklagte van moord en poging tot moord sal verskyn wat met ‘n ander saak verband hou.
Zuma gevra vir ekstra vakansiedag
President Jacob Zuma is gevra om Suid-Afrikaners vanjaar ʼn ekstra openbare vakansiedag te gee.
Vrou wat glo kinders in kar los kry borg
Sy het glo ʼn ses maande oue baba en 2-jarige in die motor gelos.
Selebi in hospitaal vir mediese toetse
Die voormalige nasionale polisiehoof, Jackie Selebi, is van Pretoria Sentraal gevangenis na die Steve Biko-hospitaal vervoer vir mediese toetse.
Taximan skuldig aan moord ná kinders sterf in gru-ongeluk
‘n Taxibestuurder is Maandag in die Wes-Kaapse hooggeregshof skuldig bevind op 10 aanklagte van moord en vier van poging tot moord.
Nuwe blitslyn vir taxi-oortredinge
Die Suid-Afrikaanse Taxivereniging (Santaco) het ʼn diens begin waar lede van die publiek taxi-oortredinge kan aanmeld.
Foto van ontvoerde SA man in Mali bring hoop
“Dit was maar moeilik die afgelope paar weke, maar ons hoop ons seun sal tuis wees vir Kersfees”
Zuma het ingegryp in China-teregstelling
“Sy het gesê sy weet nie hoe die dwelms in haar bagasie beland het nie.”
Vier polisiehoë’s knoei glo misdaadstatistiek
Vier top polisiebevelvoerders het in die hof verskyn vir die beweerde manipulering van misdaadstatistiek in Tzaneen.
Veiligheidswagte vas na hulle glo R1 miljoen steel
Drie SBV-veiligheidswagte is Sondag in Selby, Johannesburg in hegtenis geneem na hulle glo R1 miljoen van dié maatskappy gesteel het.
SA vrou in China tereggestel weens dwelms
ʼn Suid-Afrikaanse vrou is Maandagoggend in China tereggestel weens dwelmsmokkelary.
DA vra Zuma om in te gryp in China-teregstelling
Die DA het president Jacob Zuma gevra om ʼn laaste beroep te doen op die Chinese-regering om die lewe te spaar van ʼn Suid-Afrikaanse vrou wat na verwagting Maandag in die land tereggestel sal word.
Pretoria-gesin verskeie kere geskiet
Hulle seun Ruaan (21) is moontlik verlam nadat hy ses keer geskiet is.