Leon Schuster Dit spot, dit terg, dit tap ‘n lag, dwing ‘n peins en dit ondersteun en moedig aan. Daar word geoefen, genael, gedruk, geskop…
Touch, pause, engage!
Kaptein Skuim ‘n Dubbeldosis-vermaak wat die 2011 Rugby-wêreldbekertoernooi met luilekker saamsing en histeriese lagbuie gaan verwelkom. Dit is wat Suid-Afrikaners van die geheimsinnige Kaptein Skuim…
Hantam nostalgie Volume 1
Klipwerf Orkes Met die Namakwaland wat hierdie tyd van die jaar in sy allerfraaiste lente-rok van veldblomme geklee is, kon die uiters gewilde Klipwerf Orkes…
Hantam gatskop
Klipwerf Orkes Hulle het al meer albums opgeneem as wat sommige bekende Afrikaanse sangers as lewensjare agter hul naam kan skryf. Van tuig neerlê, is…
Cool
Hy’s 14 jaar oud, maar tussendeur sy skoolwerk en perdry op die plaas kan Rohan de Villiers van Piet Retief sing dat die biesies bewe.
Nader
Leza Liversage Leza Liversage, aanbiddingsleier en liedjieskrywer, se lewe en musiek gaan oor een ding – God. God se eer en die uitbreiding van Sy…
“I never thought Afrikaans could sound this good!”
Wen kaartjies na Jannie du Toit se vertoning!
Sit jou nuwe Afrikaanse lied op papier
Die ATKV nooi alle amateurliedjieskrywers van alle ouderdomme om deel te neem aan ‘n unieke liedjieskryfkompetisie: ATKV-CrescendoKreatief.
Rugby is groot behaal goue status
Na slegs twee dae het “Rugby is Groot” goue status behaal vir die verkoop van meer as 20 000 eenhede! Hierdie is net nog ‘n bewys dat die land behoorlik rugbykoors het en in spanning wag vir die grootste rugbytoernooi in die wêreld!
Storm in ‘n D-cup
Sarah Theron Sarah Theron is terug met STORM in ‘n D-Cup! Met splinternuwe Afrikaanse Volkswysies om aan jou hartsnare te pluk, stuitige tong-in-die-kies Country-Blues, ‘n…
di JAM
Marulaboom Ná sy landwye beweging met sy aansteeeklike liedjie Doen die sexy hoender van sy album Afrikaans vir altyd, skud Marulaboom sy blare af met…
Die lewe is ‘n liedjie
Jennifer Zamudio Met agt vollengte-albums in ‘n dekade kan die sangeres-liedjieskrywer Jennifer Zamudio inderdaad verklaar: “Die lewe is ‘n lied!” “Ek weet nie hoekom nie,…
DVD: Loof en Prys 2
Back2Basics Die gospel-trio Back2Basics wat reeds sedert 2004 die arena van Afrikaanse gospel met hul inspirerende sang en musiek verruim het, het pas hul tweede…
DVD: Lotus
Jan Blohm Die nommer sewe is ‘n heilige nommer wat volledig, vol en perfek beteken – simbolies van die voltooiing van ‘n siklus. Met die…
Hoor hoe sing my hart
Caroline Bosch sing met haar hart, nie met haar stem nie. Haar derde album, Hoor hoe sing my hart, bewys dit regdeur die veertien liedjies…
Tien van harte
Gerhard Steyn As Gerhard Steyn sy troefkaart op die tafel sit, is dit alles behalwe ‘n gelukskoot. Harde werk, ysere dissipline en ‘n passie vir…
Die vensters na my siel
Albert de Wet En daar doen hy dit sowaar! Albert de Wet het pas ‘n rare driekuns behaal met die vrystelling van nóg ‘n trefferalbum,…
Skilder jou liefde
Stef Kruger Met meer aso 400 liedjies op sy kerfstok is Stef Kruger waarskynlik Suid-Afrika se mees prolifieke liedjieskrywer met stringe treffers agter sy naam….
Swerwerspoor
Richard van der Westhuizen Na sowat ses jaar se skryf, is die akteur, sanger en liedjieskrywer Richard van der Westhuizen terug met ‘n album vol…
Afrikaanse Musiekfees 10
27 Augustus 2011 Die Afrikaanse Musiekfees 10 is hier. Tien jaar van uitverkoopte en hoogs suksesvolle Afrikaanse Musiekfeeste by Carnival City. Vanjaar se Afrikaanse Musiekfees…