Lees jy graag Maroela Media? Ondersteun ons met ʼn vrywillige finansiële bydrae.skenk nou
  • 27-1-2021
  • Kontak ons
  • Teken in Word deel
Maroela Media
Nuus
27 Januarie 2021
Kieslys 
  • Nuus
    • Alle nuus
    • SA nuus
    • Wêreldnuus
    • Geldsake
    • Nuuskommentaar
    • In diepte
    • Grondhervorming
    • Plaasaanvalle
    • Koronavirus
      • AfriForum steeds hof toe oor ivermektien
      • Ivermektien: Gekontroleerde toegang moet ‘data help insamel’
      • Vier vas ná moord op Welgelegen-man
      • AfriForum, Solidariteit Helpende Hand nou ook hof toe oor verbod op kerke
      • ’n Beskeie staatsrede vir 2021
  • Debat
    • Alle debatte
    • Rubrieke
    • Redakteursbrief
    • Meningsvormers
    • Só sê die lesers
    • Nuuskommentaar
      • Help! My kind begin die skooljaar aanlyn
      • Ras troef nié lewens, mnr. die president
      • Opstand teen koronavirus-inperkings
      • #JongStemme: Sport is ‘n basiese mensereg
      • Italië se sentrum-linkse regering kom tot ’n val
  • Sport
    • Alle sportnuus
    • Rugby
    • Krieket
    • Gholf
    • Atletiek
      • Curriebeker-eindstryd: Eindstrydseges is gelykop
      • Olimpiese Spele: Eerste toetsbyeenkoms waarskynlik uitgestel
      • Aussies bevestig Indië se bewerings van rassisme
      • Pakistan bestendig ná Rabada-blitzkrieg
      • Koue waters tussen Robbeneiland, Bloubergstrand stuit dié parapleeg g’n
  • Kos
    • Alle kos
    • Drinkgoed
    • Gebak
    • Vleis en seekos
    • Soetgoed
    • Stuur jou familieresep
    • Resepteboeke
    • Hap-video’s
    • Vinnige resep-video’s
      • Resep: Mosterdhoender
      • Resep: Papawersaad-en-kersie-broodjie
      • Resep: Meksikaanse worsies
      • Twee heerlike resepte vir nasionale pasteidag
      • Resep-video: Kaneelsuikersnye
  • Afrikaans
    • Alle afrikaans
    • Boeke
    • Gedigte
    • Idiome & uitdrukkings
    • Taalgebruik
    • Interessante woorde
    • Boek van die maand
      • Boek: Bybelse herkoms van Afrikaanse sêgoed
      • Gedig: Karoo-dorp: someraand
      • Uitdrukking: Hygend hert!
      • Boek: ‘Spooksoeker #3’ – François Bloemhof
      • Boek ontmasker onderwêreld van ʼn reeksverkragter
  • Vreemd
    • Alle vreemdhede
      • Video: Hond wag getrou by hospitaal vir eienaar  
      • Groot debat toe vrou oor stortgewoonte gesels
      • Stuk Franse geskiedenis te koop
      • Video: SA’ner in Springboktrui skrik nie vir Oostenryk se koue
      • Amerikaanse duif nou voortvlugtende in Australië
  • Goeie goed
    • Alle goeie goed
    • Goeie nuus
    • Ouerskap
    • Onderwys
    • Stiltetyd
    • ToekomsVenster
      • Help! My kind begin die skooljaar aanlyn
      • Boek: Bybelse herkoms van Afrikaanse sêgoed
      • Koue waters tussen Robbeneiland, Bloubergstrand stuit dié parapleeg g’n
      • Lemoen_boom_pixabay_stiltetyd.jpg Gedagte vir die dag: Vryheid
      • ToekomsVenster: Hy is die Bron
  • Leefstyl
    • Alle leefstyl
    • Gesondheid
    • Mense
    • Motors
    • Reis
    • Só maak mens
    • Tuin
    • Voorkoms
      • Honde-eienaars in Wes-Kaap moet ligloop vir katgriep
      • Wiele2Wiele ry met Suzuki se Baleno, Vitara Turbo
      • Koue waters tussen Robbeneiland, Bloubergstrand stuit dié parapleeg g’n
      • Hoe verwerk jy ooit die verlies?
      • Fraserburg en sy skatte
  • Tegnologie
    • Alle tegnologie
    • Kragdag
      • Sosiale media moet herbesin ná Trump-verbanning op platforms
      • WhatsApp staak eers deel van data
      • WhatsApp slaan vure dood oor nuwe beleid
      • Inskrywings vir SA se eerste slimfoonfotokompetisie nog welkom
      • Nuwe WhatsApp-regulasies: Kenners nie bekommerd
  • Vermaak
    • Alle vermaak
    • Flieks
    • Musiek
    • Doen-dinge
    • Top 20
    • Bekendes
    • Teater
    • Televisie
      • ‘Bridgerton’: Reeks met outydse sjarme en skeut moderne flair
      • Atterbury koop tyd met opwipwinkel, karwas
      • Gratis aanlyn konsert om Die Boer-teater te red
      • MD se ‘Veg en bou’ betree Top-20
      • ‘Taalgenoot’-familie verwelkom Jan Alleman
  • Radio
    • Alle radionuus
    • Uitsaaitye
    • Radiodramas
    • Podsendings
    • Briekaandraai
      • Wiele2Wiele ry met Suzuki se Baleno, Vitara Turbo
      • ToekomsVenster: Hy is die Bron
      • ToekomsVenster: God sal sorg
      • Boek ontmasker onderwêreld van ʼn reeksverkragter
      • ToekomsVenster: Waarmee is die Here besig?
  • Kontak
    • stuur jou nuuswenk
    • stuur ‘n boodskap
    • ondersteun ons
    • adverteer
    • maroela-studiefonds
    • nuusbriewe
    • maroela op jou slimfoon
    • telegram-nuusflitse
    • kompetisies
    • winkel

‘Sataniese ritueel’: Theologo se saak uitgestel

 6 Mei 2013
  Suné van Heerden

Hoe wil jy die artikel deel?

  • facebook
  • twitter
  • pinterest
  • whatsapp
  • e-pos

Kirsty Theologo

Die hofsaak van vier mense wat van die moord op Kirsty Theologo aangekla word, is uitgestel.

Theologo is ‘n week nadat sy en ‘n vriendin tydens ‘n beweerde sataniese ritueel bykans twee jaar gelede op ‘n koppie in Johannesburg aan die brand gesteek is, oorlede. Jeremy King het skuldig gepleit op die moord en ‘n pleitooreenkoms met die staat aangegaan. Hy het verlede week in die hooggeregshofsitting in die Palm Ridge-landdroshof oor besonderhede van die misdaad getuig.

King se kruisverhoor sal na verwagting afgesluit word wanneer die hofsaak later in Meimaand hervat word. Die prokureurs vir die beskuldigdes het King se verklaring en getuienis bevraagteken en talle teenstrydighede uitgewys, berig EWN.

Hy het verlede week in grafiese besonderhede verduidelik hoe die ritueel beplan is en wat die aand op die koppie plaasgevind het.

Die saak is tot 13 Mei uitgestel wanneer die staat na verwagting nog getuies sal roep.

Theologo se familie het egter gesê hulle is besorg oor die oponthoud, aangesien die saak moontlik jare lank sal voortduur.

Lester Moody, wat ook ‘n pleitooreenkomst met die staat aangegaan het en tot 17 jaar tronkstraf, waarvan vyf opgeskort is, gevonnis is, het vroeër in die hofsaak ook getuig hoe die offer beplan is en wie die ritueel voorgestel het. Hy het getuig dat die groep beplan het om hul siele aan die duiwel te verkoop vir roem en mag. Hy het aan die hof gesê hulle het die idee by die hip-hop-kunstenaar, Jay-Z gekry. Die hof het gehoor hoe die beskuldigdes probeer het om ‘n dier uit die Bybel te roep wat glo deur Satan gebruik sou word om die wêreld te regeer en hulle was oortuig dat hip-hop-kunstenaars dit vantevore reggekry het.

Moody het gesê hy en sy medebeskuldigdes was oortuig dat kletsrymer Jay-Z sy siel aan die duiwel verkoop het in ruil vir geld, roem en mag.

Lees ook:
‘Sataniese ritueel’: Kirsty is twee keer gewurg
‘Sataniese ritueel’: Theologo se aanvaller getuig
‘Sataniese ritueel’: “Ek is nie die dier nie”
‘Sataniese ritueel’: Meisie wis glo niks van moordplanne
‘Sataniese ritueel’: Getuienis bevraagteken
‘Sataniese ritueel’: Slagoffer is “braaivleis” genoem
‘Sataniese ritueel’: Kirsty was glo “prostituut” van die Bybel
‘Sataniese ritueel’: Bloed op ‘n brandende Bybel gestort
‘Sataniese ritueel’: Skokkende onthullings
‘Sataniese ritueel’: Slagoffer wou letsels in hof wys
‘Sataniese ritueel’: Kirsty wou glo geoffer word
‘Sataniese ritueel’: Ma’s, slagoffer se broer getuig
‘Sataniese ritueel’: Slagoffer se ma getuig
‘Sataniese ritueel’: Moordsaak hervat
Borgaansoek vir twee verdagtes in sataniese ritueelsaak
Meisie (18) aan die brand gesteek tydens ‘sataniese ritueel’

Deel van: Nuus, SA-nuus
 Kirsty Theologo moorde ritueel satanies

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

vorige artikel

Twee in hof oor pensioen-moorde

volgende artikel

Video: SA-boogskieters in die kol

Het jy gehoor?

Proteas kies twee draaiers vir Pakistan-toets

Uitdrukking: Hygend hert!

‘Bridgerton’: Reeks met outydse sjarme en skeut moderne flair

Boek: ‘Spooksoeker #3’ – François Bloemhof

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.

Teken In

Jou wagwoord vergeet?

Herstel jou wagwoord

Oeps! Het jy jou Maroela-fontein-wagwoord verloor? Geen probleem! Ons kan vir jou ’n skakel na jou e-pos toe stuur. Klik bloot op die skakel in daardie e-pos om ’n nuwe wagwoord te kies.

Ons weet jy verlang reeds na ons almal in Maroela-fontein.

Kanselleer

Word deel van Maroela-fontein

Registreer op die webwerf

Jou wagwoord is per e-pos aan jou gestuur. Kanselleer

Word deelTeken in

Peiling

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuus oor die koronavirus

Sien ook die regering se amptelike webwerf by sacoronavirus.co.za

Neutedop-nuusbrief

Ontvang die afgelope 24 uur se nuus in jou e-posbus, gratis!
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Video

  • Koue waters tussen Robbeneiland, Bloubergstrand stuit dié parapleeg g’n

Nou pra' jy

  • Help! My kind begin die skooljaar aanlyn
  • Ras troef nié lewens, mnr. die president
  • Opstand teen koronavirus-inperkings
  • Tuis
  • Nuus
  • Debat
  • Sport
  • Kos
  • Afrikaans
  • Vreemdhede
  • Goeie goed
  • Leefstyl
  • Tegnologie
  • Vermaak
  • Radio
  • Kontak ons
  • Stuur jou nuuswenk
  • Maroela op jou slimfoon
  • Nuusbriewe
  • Nuusflitse op Telegram
  • Kompetisies
  • Oor ons
  • Ondersteun ons
  • Adverteer
  • Maroela-studiefonds
  • Werk vir Maroela
Maroela Media is ʼn Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees. Maroela Media se Christelike karakter is die kern van ons redaksionele beleid. Die beste van alles? Dis gratis!
IAB

Maroela Media is deel van die Solidariteit Beweging. Bepalings en voorwaardes geld. © 2011 - 2021 Maroela Media.

  • Tuis
  • Nuus
  • Debat
  • Geldsake
  • Sport
  • Kos
  • Afrikaans
  • Vreemdhede
  • Goeie goed
  • Leefstyl
  • Tegnologie
  • Vermaak
  • Radio
  • Koronavirus
  • Winkel
  • Ondersteun ons
  • Oor ons
  • Kontak ons