Hoe mense spontaan saamtrek te midde van pogings om hulle in ander vorme saam te druk.
Soekresultate vir: mosambiek
Meer as 600 van SA in oorsese tronke vir dwelms
Meer as 600 Suid-Afrikaners word in buitelandse tronke aangehou weens beweerde dwelmsmokkelary, volgens die groep Locked-Up.
Het SA ‘n stemdemokrasie geword?
“…dus is verkiesings gehou soos vereis word, maar die fynere nuanses van die demokrasie – soos die regte van minderhede, die oppergesag van die Grondwet en die skeiding van magte – is mettertyd deur die ANC se politieke mag weggekalwe…” skryf Eugene Brink.
18 sterf in gru-botsing op N4
ʼn Woordvoerder van die veiligheidsdepartement, Joseph Mabuza, sê die minibus het uitgebrand en die lyke is onherkenbaar verkool.
Nuuskommentaar: Suid-Afrika daal op korrupsiepersepsie-indeks
Die goeie nuus is dat Suid-Afrika onder die mins korrupte lande op die Afrika-kontinent tel. Die slegte nuus is dat Suid-Afrika agteruit geboer het…..
In ‘n oogwink
Ami Drie letters, maar dubbel die talent… Dit is Ami, sangeres en liedjieskrywer van Johannesburg. Saam met multi-instrumentalis en produksieleier Etienne Ghyoot het hul sopas…
Twee vas vir renosterstropery in Limpopo
Twee mans is in hegtenis geneem nadat hulle na bewering ʼn renoster vir sy horing doodgemaak het in Hoedspruit in Limpopo.
Varingfees
4-6 November 2011 2011 VARINGFEES GAAN ROCK Brackenfell in die Wes-Kaap gaan op 4, 5 en 6 November weer rock met die jaarlikse Varing Musiekfees,…