Pres. Cyril Ramaphosa is Donderdag op hoogte gebring van vordering met die ondersoeke na die George-ramp en wat moontlik daartoe aanleiding gegee het.
Soekresultate vir: mosambiek
Ramaphosa besoek George-ramptoneel
Pres. Cyril Ramaphosa sal Donderdag die ramptoneel in George besoek, asook met van die gesinne en vriende van oorledenes praat.
George-ramp: 18 slagoffers positief geïdentifiseer
Reddingswerkers is nou al meer as 208 uur op die toneel waar ʼn gebou in aanbou meer as ʼn week gelede in Victoriastraat ineengestort het.
Luister: Koppige Ami hou Irma Venter op haar tone
“Sy is soms dwars, en sy het ʼn moeilike streep in haar, maar ʼn goeie hoofkarakter het ʼn bietjie sleg en ʼn bietjie goed in hulle.”
Wetenskaplike van PE ontdek agt nuwe reptielspesies
Dr. Werner Conradie het die Okavango-delta in Botswana deurtrap, met die doel om ʼn beter begrip van dié gebied se noodsaaklikheid tot bewaring te skep.
‘Sloop Usindiso-gebou’; aanbevelings gedoen ná dodelike Marshalltown-brand
“Die verslag se sentrale bevinding, dat die Johannesburg-metro en sy instellings vir die tragedie verantwoordelik is, bevestig ons posisie dat die stad se nalatigheid en skending van munisipale verordeninge tot hierdie ramp gelei het.”
Grootste militêre fees in jare by VTM gehou
Mense het Woensdag van vroegoggend na die Voortrekkermonument gestroom vir die jaarlikse Militêre fees.
Die rooi angelier-revolusie in Portugal
Behalwe vir Portugal self het die revolusie van 50 jaar gelede wesenlike implikasies vir Europa, maar veral vir Afrika en ook Suid-Afrika ingehou.
SA wil malaria teen 2028 uitwis
Hoewel groot vordering reeds in die stryd teen malaria gemaak is, sterf ʼn kind in Afrika steeds elke 60 sekondes weens die siekte.
SA soldate gaan langer in Afrika help teen R1 miljard
Die Suid-Afrikaanse soldate is in Mosambiek, die Demokratiese Republiek die Kongo (DRK) en aan die ooskus van Afrika ontplooi.
El Niño, nie klimaatsverandering, dryf droogte in Suider-Afrika – studie
Miljoene mense in Suider-Afrika ly honger weens ʼn droogte wat deur die El Niño-weerpatroon gedryf word.
Hof gee munisipaliteit drie weke om rioolstorting te stop
Inwoners van Komatipoort het die plaaslike munisipaliteit hof toe gesleep oor grootskaalse besoedeling van drinkwater deur riool wat die Krokodilrivier instroom.
Sasol onder wêreld se grootste koolstof-besoedelaars
Sasol se algehele koolstofuitlatings het verlede jaar, volgens sy klimaatsveranderingverslag, effens toegeneem vanaf 2022 tot net meer as 64 000 kiloton.
Twee vas ná moord op ma, kind buite Durban-sentrum
Nog ʼn verdagte is dood toe polisiebeamptes probeer het om sy voertuig voor te keer. Hy het geweier om stil te hou en het skote op die polisie afgevuur waarna hulle teruggevuur het.
Dodetal ná Mosambiek-bootramp styg tot 98
Pres. Cyril Ramaphosa het sy “diepe medelye” namens die regering en mense van Suid-Afrika met Mosambiek se pres. Filipe Nyusi, Mosambiekers en ook diegene wat geliefdes in die naweek se bootramp in dié buurland verloor het, betuig.
Meer as 90 dood toe boot aan Mosambiekse kus sink
Die meeste passasiers het glo op die boot geklim in ʼn poging om van die vasteland weg te kom weens vrese wat veroorsaak is deur waninligting oor cholera.
Ál minder ekspats kom huis toe
Altesaam 45 866 Suid-Afrikaanse emigrante het in 2011 vir goed na Suid-Afrika teruggekeer. Teen 2022 het dié getal tot 27 983 gedaal.
Ramptoestand in dorre Zimbabwe afgekondig
Pres. Emmerson Mnangagwa sê meer as 2,7 miljoen Zimbabwiërs sal vanjaar nie genoeg kos op hul tafel hê nie nadat die droogte sowat die helfte van die land se mielie-oes vernietig het.
Vies Botswana wil duisende olifante Duitsland toe pos
Duitsers moet “saam met die diere leef, op die manier wat julle ons voorsê om te doen”, het Botswana se pres. Mokgweetsi Masisi gesê.
Laeveldse familie span saam vir blommeprag by funksies
Blomme is die ware liefdestaal. Marilyn Monroe – die Amerikaanse blondine wat eerder diamante wou hê – sou nie hiermee saamstem nie, maar vir ʼn Laeveldse familie is blomrangskikkings vir familietroues geskenke uit die hart. Hulle rangskikkings spreek van liefde en omgee-in-aksie, van kreatiwiteit en ʼn viering soos min, skryf Sarie Marais-Nell.