ʼn Toergids is gered nadat sy voertuig in Mpumalanga op ‘n laagwaterbrug vasgeval het en hy die nag in sy voertuig moes deurbring.
Soekresultate vir: mosambiek
Ses dood in ongeluk naby Nelspruit
Die Kersnaweek het dodelik in Mpumalanga begin met altesame nege mense wat Saterdagoggend vroeg in twee afsonderlike ongelukke in die provinsie gesterf het.
Kyk: Derde grootste Geloftedagviering by Voortrekkermonument
Nagenoeg 185 000 mense op 279 plekke in die land en in 24 lande oor die hele wêreld het vandag Geloftedag gevier.
Onwettige myners voer skrikbewind op Pelgrimsrus
Jare se onwettige mynbedrywighede op die toeristedorpie Pelgrimsrus is besig om sy tol te eis; nie net op die omgewing en sy inwoners nie, maar ook op toerisme wat die lewensbloed van dié dorpie is.
Nóg ʼn Skukuza-stroper gevonnis
Dit is die vierde persoon hierdie week wat in die Skukuza-streekhof gevonnis word in verband met stropery in die wildtuin.
Chaos by Dbn-hawe kan vertragings beteken, pryse laat opskiet
“Ongelukkig moet verbruikers gereed maak vir ʼn paar moeilike maande wat voorlê.”
‘Genoeg is genoeg’; inwoners van Phalaborwa eis behoorlike dienste
Die situasie op die dorp het glo só erg geraak dat talle inwoners hul goed wil pak en elders ʼn heenkome gaan vind. Toerisme steier en ondergang en ineenstorting staar Phalaborwa – eens ʼn dorp van die jaar- finalis – nou glo in die gesig.
‘Gesmokkelde straatligte deel van groter probleem’
“eThekwini is in duisternis gedompel terwyl miljoene kwansuis aan die installering en instandhouding van straatligte bestee is,” sê Mthethwa.
Onwettige mynbedrywighede: Grootkoppe moet ook aan pen ry
Die president het die ontplooiing van duisende weermaglede goedgekeur om taakspanne te help om onwettige mynbedrywighede te stuit.
Twee vas wat Durban-straatligte oor grens wil smokkel
“ʼn Saak is oopgemaak en aan die Valke vir verdere ondersoek oorhandig. Die waarde van die eiendom wat verhaal is, word op R1,9 miljoen geraam,” sê Mogotsi.
Minister: Onwettige mynbou bedreig ‘nasionale veiligheid’
“Die toename in onwettige mynboubedrywighede bedreig die land se nasionale veiligheid en ernstige ingryping is nodig.”
Polisie fnuik smokkelpoging by grenspos
Die tekkies was in swart plastiek toegedraai en in die sleepwa van ʼn trok versteek.
Opposisie boos oor ‘verkiesingsbedrog’ in Mosambiek
Mosambiek se grootste opposisieparty, Renamo, ʼn voormalige rebellegroep, betwis die voorlopige verkiesingsuitslae.
SA rockreus sterf
“Ons sal hom onthou vir sy opregtheid, sy liefde vir sy medemens en sy absolute passie vir musiek.”
Getal huishoudings verdubbel in SA
Statistieke Suid-Afrika het Dinsdag die eerste deel van die uitslag van die 2022-sensus aan pres. Cyril Ramaphosa oorhandig.
Familie verpletter ná rowerkoeël op plaas sprankelseun eis
“Ons het die oproep omstreeks 15:40 ontvang. Ek weet nie wat om te sê nie. Dit is die seerste seer wat ons familie nog ooit moes deurmaak, dit is regtig bitter moeilik vir ons almal.”
14-jarige tydens plaasaanval doodgeskiet
ʼn 12-jarige seun is Saterdag tydens ʼn aanval op ʼn kleinhoewe in Bapsfontein, Gauteng, geskiet. Hy het in die hospitaal aan sy beserings beswyk.
Wildtuin-drenkeling se liggaam gerepatrieer
“Dit is ʼn ongelukkige voorval. Die dokter op Skukuza en ander nooddienspersoneel is in kennis gestel en het alles in hul vermoë gedoen om sy lewe te red, maar was onsuksesvol.”
Eerste Afrikaanse snit in ʼn dekade vir Belgiese sanger
“Ek gooi daarmee my hart met ʼn wye boog terug na my geboorteland.”
Foto’s: Ryk erfenis baat nou ook plaaslike gemeenskap
September is Erfenismaand, maar die term omvat baie meer as nasionale Braaidag, of jy van mieliepap, braaibroodjies of inkomazi hou, skryf Maryke Roberts, nadat sy ʼn erfenis van ʼn ander aard in die noorde van die Nasionale Krugerwildtuin ervaar het.