Elke storie begin ewe ongeloofwaardig, en soos wat oupa verder vertel, en soos wat ek meer navors, kom te voorskyn die feit dat my Vrystaatse oupa en ouma waarlik die pous gesien het. In Lesotho.
Soekresultate vir: mosambiek
Ontvoerde familie naby Lebombo-grenspos gered
Te danke aan die goeie samewerking tussen die polisie en die weermag is sewe familielede Dinsdag gered net voordat hul voertuig na Mosambiek deur die Lebombo-grenspos gesmokkel kon word.
Slagoffer byt rower wat langs pad toeslaan
“Daar word verder berig dat die verdagtes hulle as wetstoepassers voorgedoen het en sodoende die slagoffers beveel het om te stop.”
Miljoene se spoorwegstawe gevind
Die spoorwegstawe is glo verlede maand iewers by Barberton in die Ehlanzeni-distrik gesteel.
Ramaphosa vaar uit oor oorlog en hulp vir Afrika
“Dit is ʼn ernstige aanklag teen die internasionale gemeenskap dat ons soveel aan oorlog kan bestee, maar ons kan nie aksies ondersteun wat geneem moet word om in die mees basiese behoeftes van miljarde mense te voorsien nie.”
Meer as 95% van plaasaanvalle, -moorde onopgelos
AfriForum het ʼn verslag bekendgestel oor statistieke rakende die inhegtenisnemings en vervolgings van verdagtes wat by plaasaanvalle en -moorde tussen 2019 en 2022 betrokke was.
Breek weg met die gesin na Waenhuiskrans
Met die ou, unieke vissersdorp Kassiesbaai net langsaan en omring deur ongerepte strande en natuurreservate, is Waenhuiskrans jou antwoord vir ʼn baie spesiale gesinswegbreek.
Private sektor moet grensposte help regruk
Die hoofdoelwit is om dit makliker te maak vir wetsgehoorsame burgers en maatskappye om Suid-Afrika deur ons grensposte binne te kom en te verlaat, terwyl die onwettige beweging van mense en goedere gestuit word.
‘Oorlog dreig’ tussen taxi’s, trokke by grens
“Ons kry geen hulp van die polisie nie en vrees die dag gaan aanbreek wanneer die vragmotorbestuurders self teen die taxi’s begin optree.”
Man oor stropery in Krugerwildtuin gevonnis
“Hulle het die voetspore gevolg en die beskuldigde met ʼn jaggeweer, ammunisie en ander items, wat vir stropery gebruik word, betrap.”
Indonesiese president ook op pad na SA vir Brics
President Joko Widodo se bywoning van die beraad kom te midde van bespiegeling dat Indonesië toegelaat gaan word om hom by die Brics-groepering aan te sluit.
Net span stywer om smokkelsindikaat
Drie mees gesoekte verdagtes wat glo aan ʼn sindikaat behoort wat gesteelde voertuie oor die grens na Mosambiek smokkel, is vandeesweek in KwaZulu-Natal in hegtenis geneem. Twee van hulle word sedertdien ook van moord aangekla.
Video: Skote afgevuur op vragmotor op pad na Lebombo-grenspos
ʼn Video van die voorval wys hoe ʼn bakkie die vragmotor volg, terwyl ʼn sedan met geel flikkerende ligte voor die vragmotor ry. In die video kan gehoor word hoe minstens agt skote klap.
Taxibestuurder vas oor liggaam in gesteelde sleepwaentjie
“Die polisie het die sleepwa deursoek waarna hulle met groot skok ʼn liggaam in ʼn kis aangetref het.”
Onwettige mynbou: Spesialiseenhede in Riverlea ontplooi
“Ons kan nie ʼn situasie hê waar gemeenskappe in vrees leef nie.”
Jaar van energie-kragplan: Dís wat gedoen is
Pres. Cyril Ramaphosa het Maandag gesê soveel moontlik krag is sedert die bekendstelling van sy regering se energie-aksieplan ʼn jaar gelede by die netwerk gevoeg.
Durban-hawe kry private vennoot
“Durban-hawe is gereed om voort te leef as die poort na Afrika.”
Misdaad haar missie ná broer se moord
Hoewel die hartseer in daardie oomblik en in die maande ná haar broer, Mike Thomson (39), se moord byna ondraaglik was, het Debby Thomson besluit dat sy nie in ’n hopie gaan sit as ’n slagoffer van misdaad nie.
Die ANC-vryvreters en verkiesingsbeloftes
Dit moes tydens die gesprek duidelik geword het dat die ANC se warmlugbeloftes die laaste jare nie realiseer nie. Dit het president Ramaphosa genoop om die skuld elders te soek.
Buitelander met R75 miljoen se dwelms betrap
Die dwelms kom volgens die Valke uit Mosambiek en was in ʼn geheime kompartement van die vragmotor versteek.