John Matambu het op 16 Maart vanjaar vermis geraak nadat hy ’n man, vermoedelik Ferdie Visser, op die see by Sodwanabaai uitgeneem het.
Soekresultate vir: mosambiek
Een dood, talle gesoek ná oproer by Lindela
As ʼn onmiddellike ingryping het die departement reeds die toegangsbeheer by die hek aan ʼn ander veiligheidsmaatskappy toegewys terwyl die saak ondersoek word.
‘Daar is krag in gebed’ sê ma ná slang pik
ʼn Gesin van Botswana sê ná drie uiters traumatiese weke loop hul harte oor van dankbaarheid vir elkeen wat hulle op dié pad help dra het. En vandag kan hulle opnuut getuig dat ʼn mens nooit die krag van gebed moet onderskat nie.
Vermiste skipper se uitgebrande boot gevind
ʼn Skiboot wat Saterdag in Sodwana verdwyn het, is Sondag uitgebrand gevind in die omgewing van Dobela aan die Mosambiekse kuslyn.
Onthul: Is Suid-Afrika se weermag slaggereed?
Hierdie aflewering van “Onthul” betrek ʼn handvol kenners om aan die kyker ʼn in-diepte blik in die SANW se tekortkominge, uitdagings en skandale te bied.
Storm Filipo bring gou reën
Swaar reën word veral vir die verre noordoostelike dele van KwaZulu-Natal voorspel.
El Niño plaas verdere druk op voedselsekerheid
Graanproduksie in suider-Afrika sal na verwagting vanjaar afneem.
Einde van hittegolf in sig
Die SAWD sê meeste Suid-Afrikaners kan van Woensdag ʼn beduidende verskil in die temperatuur verwag.
Kleuter (2) uit Senegal-tronk na SA gerepatrieer
Die kleuter is in ’n gevangenis in Dakar gebore enkele dae nadat sy of haar ma vir dwelmhandel in hegtenis geneem is.
Troostante glo stories moet subtiel gedagtes los
ʼn Christelike boek propvol avontuur, opwinding, natuur- en ander rampe en gierigheid, pryk tans op die gesogte Nielsenlys se topverkopers.
Ernstige gastekort wink
Nie minder nie as 70 000 poste, wat R500 miljard per jaar vir die ekonomie genereer, is tans in gedrang, aldus Business Leadership South Africa.
Mosambiek aan flarde
Oor die afgelope sewe jaar is Mosambiek vasgevang in ʼn bloedige djihadistiese-opstand waarin meer as 6 000 mense gesterf het en meer as ʼn miljoen ander ontheem is.
‘Wonderwerk op wonderwerk’ ná spoegkobra pa, seun pik
Dit gaan elke dag beter met die pa en seun van Botswana wat Maandag albei deur ʼn Mosambiekse spoegkobra op hul plaas in die Tuliblok gepik is.
Ballistiese verslag klink stroper se doppie in hof
Die man is skuldig bevind aan betreding in die Krugerwildtuin, sameswering om ʼn misdaad te pleeg en die besit van ongelisensieerde vuurwapens.
Duisende in Mosambiek vlug weens nóg djihadiste-aanvalle
Meer as 70 000 mense het sedert die einde van Desember weens insurgensie-aanvalle uit die noorde van die land na veiligheid probeer vlug. Hernude aanvalle het twee weke gelede in die beleërde Cabo Delgado-provinsie uitgebreek.
Spoegkobra pik pa, seuntjie in bed
“Lennie wou vir Lex troos en hom op sy borsie vryf, toe hy skielik voel hoe iets hom ook byt.”
Vlugte opgeskort, skole gesluit: Mauritius wag op woeste storm
Mauritius is beroemd vir sy prentjiemooi wit strande en turkoois water – maar die afgeleë eiland is ook reg in die pad van periodieke siklone.
Die SANW na drie dekades
In die afgelope drie dekades het daar ʼn duidelike wanverhouding ontstaan tussen dit wat jare reeds op politieke vlak van die SANW verwag word aan die een kant, en sy begroting en vermoëns aan die ander kant.
Hoë skuldvlak bly enorme bron van kommer
Die oorskryding van die teiken vir skuld in verhouding tot BBP, dui daarop dat die regering se fiskale bestuur onvolhoubaar is.
Bewaringsbevel bekom vir zama-zama-‘meesterbreine’
Die eiendom is die opbrengs uit onwettige aktiwiteite van ʼn sindikaat wat met onverwerkte goud handel dryf in Khutsong en Carletonville.