Die polisie het die veiligheidswag van die Goodman-galery in Johannesburg in hegtenis neem.
Soekresultate vir: zuma-skildery
Zuma-skildery: beskuldigdes se hofsake uitgestel
Die twee mans wat daarvan beskuldig word dat hulle Brett Murray se omstrede kunswerk van president Jacob Zuma Dinsdag gevandaliseer het, se hofsake is uitgestel vir verder ondersoek.
Laat hof beslis oor Zuma-skildery, sê AfriForum
AfriForum het in reaksie op die debakel rondom die omstrede skildery van president Jacob Zuma, The Spear, gesê Suid-Afrikaners moet die howe ’n kans gun om ’n gesonde balans tussen belangrike regte soos menswaardigheid en vryheid van uitdrukking te help vind.
Steve Hofmeyr praat oor Zuma-skildery, The Spear
Steve Hofmeyr het na Dinsdag se drama om die veelbesproke kunswerk van kunstenaar Brett Murray die volgende op sy Facebook blad te sê gehad:
Nuuskommentaar: Wanneer ‘n land in die (slegte) nuuskollig is
Op een dag het ‘n paar uiteenlopende sake die wêreldnuus in wese oorheers – Iran wat ‘n ooreenkoms aangegaan het dat sy kernaanlegte weer geïnspekteer kan word, en dat die eerste privaat ruimtetuig suksesvol na die internasionale ruimtestasie gelanseer is.
‘Vandale’ van Zuma-skildery ken mekaar glo nie
Die twee mans wat daarvan beskuldig word dat hulle Brett Murray se omstrede kunswerk van president Jacob Zuma gevandaliseer het, sal vandag in die Hillbrow landdroshof verskyn.
Video: Twee mans in aanhouding oor beskadigde Zuma-skildery
Twee mans is in hegtenis geneem nadat hulle glo die omstrede skildery van president Jacob Zuma by die Goodman-gallery in Parkwood, Johannesburg, geskend het.
Foto: Omstrede Zuma-skildery geskend
Die omstrede skilery van president Jacob Zuma wat in die Goodman-gallery hang, is Dinsdag deur vandale geskend.
Zuma-skildery: Saak word Donderdag deur vol bank regters aangehoor
Die ANC se aansoek om die kontroversiële skildery van President Jacob Zuma van die Goodman Galery te laat verwyder is deur regter Phineas Mojapelo tot Donderdag uitgestel.
Zuma-skildery: Strate toegemaak vir betogers by hof
Strate om die Johannesburgse hooggeregshof gaan na verwagting Dinsdag toegemaak word om ANC-lede toe te laat om te betoog.
Zuma-skildery: “Kru, onbeskof, minagtend en rassisties”
Die omstrede kunswerk waarop president Jacob Zuma met ontblote geslagsdele uitgebeeld word en waaroor die ANC vandag hof toe gaan, is “kru, onbeskof, minagtend en rassisties.”
Zuma-skildery ‘sadisties’
Dit gons intussen ook oor ʼn spotprent in die Sunday Times deur die spotprenttekenaar Zapiro waarin die geslagsdele vervang is deur ’n stortkop.
Zuma-skildery: Galery gaan dit nie verwyder nie
Die Goodman-kunsgalery in Johannesburg gaan nié die skildery van president Jacob Zuma, wat sy privaatdele ontbloot, verwyder nie.
Nuuskommentaar: Kroonjuwele ʼn lae hou
ʼn Skildery wat president Jacob Zuma in ʼn tipiese Lenin-houding uitbeeld, en waarin sy kroonjuwele nie op hok is nie, is pas vir R136 000 aan ʼn koper van Europa wat van die straat ingestap het, verkoop.