Miswolke en wind, maar geen reën nie, so is iemand wat spog met wat hy sal gee en dit nooit gee nie. (Spreuke 25:14)
Alles vir die sleutelwoord "Helen Steiner Rice"
Gedagte vir die dag: Wees beskikbaar
Met u eie hande het U my gemaak, my gevorm; gee my insig, dat ek u gebooie kan verstaan. (Psalm 119:73)
Gedagte vir die dag: Seisoene
‘n Vrolike mens is ’n gesonde mens, ’n neerslagtige mens raak uitgeput. (Spreuke 17:22)
Gedagte vir die dag: Gebed is die antwoord
Die Here is naby die gebrokenes, Hy help die moedeloses. (Psalm 34:19)
Gedagte vir die dag: Altyd vriendelik
Leer my u pad, Here, ek wil wandel in u waarheid; leer my U met toewyding dien. (Psalm 86:11)
Gedagte vir die dag: Kragtige gebed
As die Here tevrede is met ’n mens se lewe, laat Hy selfs so ’n mens se vyande in vrede met hom lewe. (Spreuke 16:7)
Gedagte vir die dag: Vra vir God
Hy luister na die gebed van dié wat alles verloor het, Hy sal hulle gebed nie verag nie. (Psalm 102:18)
Gedagte vir die dag: Die Here is by jou
Moet tog nie u dienaar alleen laat nie! (Psalm 69:18)
Gedagte vir die dag: Soos rosegeur
Liefde en trou is die paaie wat die Here bewandel met dié wat sy verbond en verordeninge bewaar. (Psalm 25:10)