ʼn Landdros van Randburg wat tereg staan op aanklagte van korrupsie is voorlopig geskors.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Landdrostekommissie"
Hooflanddros dobbel glo tydens kantoorure
Judy van Schalkwyk, die geskorste hooflanddros van Kempton Park, moet binnekort voor ’n tugkomitee verskyn op ʼn klagte van ernstige wangedrag, het Beeld Woensdag berig.