Die polisie in die Wes-Kaap het die afgelope week 13 polisiebeamptes vir korrupsie en omkopery vasgetrek. Brig. Novela Potelwa, polisiewoordvoerder van die Wes-Kaap, sê drie…
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "omkoopgeld"
Tshwane-metrobeamptes vas vir omkopery
Nege mense is sedert die begin van Desember op aanklagte van omkopery en korrupsie in hegtenis geneem.
Man vas ná hy beampte wou omkoop
Die man is na bewering met byna R1 miljoen agterstallig op sy munisipale rekeninge.
Verkeersbeamptes vas vir omkoopgeld
Die twee is vasgetrek ná ʼn geheime operasie waartydens hulle weer omkoopgeld aanvaar het.
Boetebessie swaar gestraf oor R100 omkoopgeld
ʼn 41-jarige beampte van die Johannesburgse metropolisie is swaar gestraf nadat sy R100 omkoopgeld aanvaar het.
Polisieman in hof vir omkoopgeld
Landdros Sabrina Sonnenberg het gesê dit is gevalle soos dié wat die hele Suid-Afrikaanse Polisiediens ʼn slegte naam gee.
Verkeersbeampte vas oor omkoopgeld
ʼn Verkeersbeampte van Klerksdorp in Noordwes is Woensdag in hegtenis geneem nadat hy glo omkoopgeld van ʼn motoris geëis het.
Metrobeampte vas oor omkoopgeld
‘n Johannesburgse metropolisiebeampte is Saterdag in hegtenis geneem nadat hy glo omkoopgeld van ‘n vroulike motoris geëis het nadat hy haar in Fourways, noord van Johannesburg, van die pad af getrek het.
Polisiebeamptes eis glo omkoopgeld ná ongeluk
Twee polisiekonstabels het Maandag in die Nelspruit-landdroshof in Mpumalanga verskyn nadat hulle glo omkoopgeld van ‘n motoris geëis het nadat hy in ‘n ongeluk was weens beweerde dronkbestuur.
Twee polisiebeamptes vas oor omkoopgeld
Twee polisiebeamptes is in hegtenis geneem nadat hulle glo omkoopgeld geëis het van ‘n motoris in Pretoria.
Hofordonnans in hof oor omkoopgeld vir seks
ʼn Adjudant-offisier wat daarvan beskuldig word dat hy ʼn verhoorafwagtende uit sy sel by die Wynberg-streekshof gelaat het om seks te hê, het Donderdag in die hof verskyn.
Landdros geskors oor omkoopgeld
ʼn Landdros van Randburg wat tereg staan op aanklagte van korrupsie is voorlopig geskors.