Verskeie voorvalle van leeus wat gestroop is, is die afgelope paar maande aangemeld.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "leeustropery"
Organisasie vra vir strenger wette oor leeujag
Die International Network for Animals (NFA) het ʼn beroep op Suid-Afrikaanse besluitnemers gedoen om dringend aandag te gee aan die leemtes met betrekking tot wette…
Antwoorde gesoek oor nuwe uitvoerkwota vir leeubene
Die burgerregte-organisasie AfriForum het Woensdag ʼn aansoek gebring om die departement van omgewingsake (DOS) te verplig om inligting bekend te maak oor hul besluit om die uitvoerkwota van leeugeraamtes te verhoog.
Omgewingsake gee groen lig vir groter uitvoer van leeubene
Die aktiviste meen die departement se besluit sal nie net Suid-Afrika se beeld skaad nie, maar ook “geblikte leeus se doodvonnis” beteken.
Polisie steeds op soek na leeustropers
“Vier van die ses dooie leeus se koppe en pote is afgekap, en twee het steeds hul ledemate gehad.”
‘Leeustropers’ met hoenders vol gif gevang
Twee verdagtes is op ʼn wildsplaas in Limpopo aangekeer waar drie leeus vroeër vanjaar vir hul koppe en pote gestroop is.
Vyf ‘leeustropers’ in hof
Die vyf mense wat Donderdagaand in hegtenis geneem is te midde van ʼn vlaag voorvalle in Limpopo waar leeus vir hul liggaamsdele doodgemaak is, het Maandag in die hof verskyn.