“Daar was tydens haar verdwyning gerugte oor ʼn verdagte man wat op dieselfde dag in die omgewing waar Marie laaste gesien is, met sy hond gestap het. Hierdie, asook ander leidrade én bespiegelings is opgevolg en het niks opgelewer nie.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Marie Ostbo"
Soektog na vermiste student afgelas
Atle Ostbo, Marie se pa, glo egter dat sy dogter nog leef.
Facebook-plasing oor vermiste student ‘wolhaarstorie’
ʼn Plasing wat op Facebook die ronde doen oor die vermiste Noorweegse student Marie Ostbo (21) is volgens die polisie ʼn “wolhaarstorie”.
Pa vermoed vermiste dogter is aangeval
“Solank daar hoop is, is daar lewe.”
Vermiste Noorweegse student se besittings gevind
Ostbo het Woensdagaand verdwyn terwyl sy saam met ʼn buitelandse studente-toergroep in Sedgefield in die Wes-Kaap vertoef het.
Buitelandse student (21) verdwyn spoorloos in Wes-Kaap
“Van haar vriende het opgemerk dat sy nie binnegekom het [by die plek waar die groep tuisgaan] nie. Hulle het na haar gaan soek, maar kon haar nie vind nie.”