Daar is deesdae ‘n dottoressa in die Suid-Afrikaanse parlement, en haar naam is Natasha Mazzone, DA-hoofsweep
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Natasha Mazzone"
OB kap verbete terug oor proses teen haar
“Mkhwebane se jongste stellings bewys net hoe karig haar begrip van die wet is.”
Natasha Mazzone: Vuurvretervrou van die DA
“Daar is niks in Suid-Afrika verkeerd wat ons nie kan regmaak met dit wat reg is nie. Ons hét dit!” sê Natasha Mazzone, wat nou as die Demokratiese Alliansie se hoofsweep aangewys is.
DA dien kriminele klagte in teen De Lille
“Ons regsverteenwoordigers het aan me. De Lille se prokureurs geskryf na aanleiding van haar opmerkings om te sê ons verwag van haar om die tuig Woensdag neer te lê soos ooreengekom.”
DA: Verslag ‘bewys’ De Lille se wangedrag
Sy sê die tweede, lywiger verslag van ongeveer 2 000 bladsye gedetailleerde getuienis, gegrond op onderhoude, regsvoorleggings en ander insette, skets “ʼn treurige prentjie van Patricia de Lille se optrede as burgemeester”.
SAUK: ‘Moenie aan ons voorskryf’
Die DA het Makhathini versoek dat die SAUK die kommissie se verrigtinge regstreeks op sy gewone kanale en stasies uitsaai.
DA vuur verdere kartetse af op De Lille
Die ondervoorsitter van die DA se federale raad, Natasha Mazzone, het die volgende kartets in die omstredenheid om die Kaapse burgemeester, Patricia de Lille, en dis ʼn sterk bewoorde aanval.