Die NUK het ooreengekom dat minstens 60% van die provinsiale uitvoerende raad uit vroue moet bestaan in provinsies waar die premiers mans is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Premiers"
Staatsamptenare glo gevra om ANC te befonds
Die ANC het senior staatsamptenare gevra om te help om die party te befonds, berig die Sunday Times.
Nuuskommentaar: ‘n Kabinet met moraliteit
Uiteindelik gaan Zuma se sukses al dan nie, van een persoon afhang…Zuma self. Hy sit met die kaarte in die hand, en het die opsies om die sterker kaarte te speel. Maar dit sal ook vereis dat Zuma self in minder omstrede kwessies betrokke moet raak, soos wat sy ampseed vereis.