Mbuyiseni Vincent Mthembu (37), ʼn voormalige werknemer van Fidelity, is in ʼn hof in KwaZulu-Natal gevonnis in verband met ʼn rooftog by ʼn depot van dié maatskappy in Vryheid.
Lees meerAlles vir Dinsdag 14 Mei 2019
31-jarige in hof oor voetganger se dood
ʼn 31-jarige man het Dinsdag in die landdroshof in Port Elizabeth verskyn in verband met ʼn ongeluk oor die naweek waartydens ʼn voetganger gesterf het.
Drie doodgeskiet toe hulle kluis wou oopsny
Die skietery het Maandagaand kort ná 19:30 plaasgevind.
Man gevonnis oor PE-pa se moord
ʼn 27-jarige man van Port Elizabeth is skuldig bevind en gevonnis in verband met die moord op die sakeman Bhaven Moodley.
Oud-prof beskuldig van rasse-uitlating by restaurant
Prof Leon de Kock (62), ‘n emeritus-professor van die Universiteit Stellenbosch en skrywer, staan tereg op aanklag van crimen injuria ná uitlatings wat hy na bewering by ʼn restaurant in Observatory in Kaapstad gemaak het.
Sirkus onttrek saak teen DBV
Brian Boswell van die Boswell Circus het ʼn siviele saak teen die Nasionale Dierebeskermingsvereniging (NDBV) teruggetrek. Die sirkus het ʼn verlies aan inkomste van die organisasie geëis.
ToekomsVenster: Jesus deur een van die binnekring verraai
Verraad is ʼn seer ding veral as dit uit die binnekring kom.
Gauteng se aanlyn registrasieproses nou aangepas
Die Gautengse onderwysdepartement het in ’n brief aan die Skoleondersteuningsentrum (SOS) bevestig dat hulle die aanlyn registrasiestelsel aangepas het om voorsiening te maak vir leerders se voorkeur taal van onderrig.
Groot skade ná ‘brandstigting’ op plaas
Die Koster-polisie ondersoek ʼn saak van brandstigting. Niemand is nog in hegtenis geneem nie.
Gesin wil nie terug na plaas ná Bonnievale-aanval
“Mamma was bewusteloos. Sy het eers so 22:00 bygekom, in ʼn voertuig geklim en by die bure gaan hulp kry.”
Gebruikers gewaarsku om WhatsApp op te dateer
WhatsApp het gebruikers versoek om dié app op hul foon na die jongste weergawe op te dateer ná berigte dat gebruikers moontlik blootgestel kan word aan kwaadwillige spioenware wat sonder hul medewete op selfone geïnstalleer word.
5 vas wat glo plunder ná vragmotor omslaan
Die boosdoeners wat die enorme rots deur die voorruit gegooi het, is steeds soek.
Fotoverbod op verdagte in branderryer-moord
Die 38-jarige slagoffer, wie se naam nog nie bekend gemaak is nie, was vermoedelik op pad terug na sy motor nadat hy gebranderry het, toe twee mans hom oorrompel het.
SA werkloosheid vererger
Die situasie is selfs taaier vir jong mense.
Die wêreld in foto’s – 14 Mei 2019
Foto’s bied ’n blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Luister in 3 minute: Die verkiesing, ʼn nuwe kabinet en beleidshervorming
Daniel du Plessis en Gerhard van Onselen van Sakeliga bespreek in hierdie week se 3 sake, 3 minute die 2019-verkiesing, pres. Cyril Ramaphosa se nuwe kabinet en die moontlikheid van beleidshervorming.
Die Bulls het weer vir Steyn!
Voormalige Bok-losskakel weer in Bul-kraal.
2 ouditeure van inkomstediens gevonnis vir korrupsie
Die ouditeure het die sakeman tydens ʼn opvolgvergadering gevra vir omkoopgeld van R200 000 om “sy belastingprobleme te laat verdwyn”.
Wat beteken die 2019-verkiesingsuitslae vir Suid-Afrika?
“Suid-Afrikaanse kiesers het besluit om vir eers by die ANC te bly en ʼn mens kry waarvoor jy stem. Hulle sal nou moet saamleef met ʼn onderpresterende ekonomie en ʼn samelewing wat verdeeld sal bly oor beleidstellings wat fokus op ras.”
Boekresensie: ‘ʼn Stukkie van die legkaart’ deur dr. Rina Venter
As jy belangstel in die politiek of as die land se maatskaplike kwessies jou na aan die hart lê, behoort Venter se boek hoog op jou moet-lees-lysie te wees.