Die bakkie met verskeie insittendes het omstreeks 07:00 omgeslaan.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "R40"
Ses sterf in Witrivier-ongeluk
Ses mense is Donderdag dood na ʼn ongeluk op die R40 tussen Witrivier en Hazyview in Mpumalanga.
Nóg ʼn ongeluk by kruising eis 7
Sewe mense is Vrydagoggend op die R40 naby Rockydrift in Mbombela (Nelspruit) in Mpumalanga dood en een is kritiek beseer nadat ʼn minibustaxi omgeslaan en verskeie kere gerol het. Tien toeriste is Donderdag by dieselfde kruising ernstig beseer.
Zuma betuig meegevoel ná gru-ongeluk wat 10 eis
President Jacob Zuma het Donderdag sy meegevoel betuig aan die naasbestaandes van die mense wat tydens ʼn gru-ongeluk op die R40 buite Witrivier in Mpumalanga omgekom het of beseer is.
Foto’s: Tien sterf in gru-ongeluk
Tien mense is dood en veertig beseer na ‘n vragmotor, ‘n motor en ‘n bus Woensdagaand op die R40 buite Witrivier in Mpumalanga gebots het.
AfriForum ondersoek Vrystaat-webbladtender
In die lig van die onlangse inligting oor die webbladtender van die provinsiale regering van die Vrystaat, het AfriForum ʼn ondersoek gelas na die omstandighede waaronder die tender toegestaan is.