ʼn Mens kan jou amper nie indink wat in die gedagtes omgegaan het van die heel eerste baron wat sy bouer ʼn klip laat kap het om die eerste hoeksteen van die kasteel te lê nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "suid-tirool"
Onlangse gebeure bevestig vryheidstrewe in talle lande
’n Hele aantal gebeure oor die wêreld heen die afgelope maand of wat, het weer bevestig dat die strewe na selfbeskikking nie maklik geblus word nie.
Oktober, ʼn belangrike en rigtinggewende verkiesingsmaand
In Oktobermaand vanjaar vind verskeie nasionale en streeksverkiesings plaas, (of het reeds plaasgevind), wat met belangstelling dopgehou word en wat toekomstige rigtings kan aandui.
Die vier historiese stede van Tirool
Die outeur het die voorreg gehad om twee weke in Tirool te kuier en sluit die artikelreeks af met hierdie artikel oor vier geskiedkundige stede in die historiese streek van Tirool.
Bozen, ’n hoofstad met letsels
Die oorwinningsmonument en ander fascistiese geboue herinner aan ’n slegte episode in die streek se lang geskiedenis en dit is soos ’n letsel wat aan ’n ou wond herinner. Die verwydering van die uiterlike letsel verwyder egter nie die innerlike pyn nie.
Die lang stryd vir selfbeskikking van Suid-Tirool
Die Suid-Tiroolse outonomiemodel word as ’n voorbeeld vir die akkommodering van minderhede beskou en, alhoewel daar altyd nog haakplekke tussen die taalgroepe is en party groepe as volgende doel onafhanklikheid of aansluiting by Oostenryk eis, is die meerderheid tevrede en beskou die lang stryd as uiteindelik deur sukses gekroon.
Suid-Tirool – ʼn geseënde stukkie aarde
In die konteks van Italië is dit die mees voorspoedige streek en alles is (anders as in die eintlike Italië) baie goed georganiseerd en pynlik netjies.