Die nasionale beursskema vir studente van families wat minder as R350 000 per jaar verdien, sal oor die volgende drie jaar ʼn inspuiting van R102,4 miljard ontvang, het Blade Nzimande, minister van hoër onderwys, wetenskap en tegnologie, Vrydag gesê.
Lees meerAlles vir Vrydag 12 Julie 2019
R1 miljoen se heroïen by Kaapstad-lughawe gevind
ʼn Vermeende dwelmhandelaar is by die Kaapstad- Internasionale Lughawe glo met heroïen ter waarde van ongeveer R1 miljoen betrap.
Paramedici in Port Elizabeth aangeval
Twee nooddienswerkers, op pad om pasiënte by te staan, is glo in Port Elizabeth aangeval en met vuurwapens gedreig, het die Oos-Kaapse departement van gesondheid Vrydag in ʼn verklaring gesê.
Duduzane Zuma: ‘Teenstrydighede in getuienis’
“Niks sal my kind terugbring nie. Sy is dood en dit is verby.”
Vyf beamptes vas oor korrupsie
Vyf polisiebeamptes is in Jouberton, Klerksdorp en Vryburg in Noordwes in hegtenis geneem op afsonderlike aanklagte van korrupsie.
ToekomsVenster: Beginsels vir ’n gelukkige lewe; lig vir die pad
Die liefde egter is nie moeilik om te verstaan nie. Ons kan vandag dit weer as ons vertrekpunt neem.
Nasionale Gesondheidsversekering beslis op pad
Wat vandag duidelik was, is dat die minister haastig is om met die stelsel te begin, of daar genoeg geld daarvoor is of nie.
Drie SA wynplase onder beste ter wêreld
Altesaam 1 500 wynplase van 17 verskillende lande word geanaliseer om die finale lys saam te stel.
AB lig die sluier op Wêreldbeker-drama
“Ek het beslis nie myself in die span probeer forseer nie.”
Vreemdeling red vrou van kaping
“Hy het klaar my selfoon gehad en hy het steeds die geweer teen my kop gehou…”
Polisieminister versoek weer vuurwapenamnestie
“Ons doen ‘n beroep op die gemeenskap om van hierdie geleentheid gebruik te maak, aangesien ons geen genade sal toon wanneer ons met die onwettige besit van vuurwapens te doen het nie.”
In ʼn vreemde land? Jou slimfoon kan help met vertaling
Dit is veral van groot hulp vir reisigers wat dalk instruksies of aanwysingsborde moet ontsyfer.
Getal treinpassasiers daal dramaties
Passasiers wat van Suid-Afrikaanse treine gebruik maak, is besig om teen ʼn verstommende spoed te verminder.
Luister: Ruhan du Toit opgewonde oor sy solo-avontuur
Sy diep fluweelstem het aanhangers al jare lank gaande (en ja, die vrouegeslag se knieë lam!). Maar Ruhan du Toit was nog nooit een vir ‘n gemaksone nie – en nou pak hy ‘n solo-loopbaan aan.
‘Maak my famous’-wenner: ‘Dit is onwerklik’
“Ek wil vir elke aanhanger sê baie, baie dankie dat julle glo in my, dat julle glo in my droom en dat julle my ondersteun.”
Worcester-ontploffing: Slagoffer ontmoet weer held in hospitaal
“Hy sê ek was sy beskermengel. Ek sê maar net vir die Here dankie dat ek iemand kon gehelp het.”
Foto’s: Ingryping kom in Ottosdal ná geweld
“Inwoners van hierdie dorpe gaan reeds jare gebuk onder swak dienslewering, maar dienslewering het nou heeltemal tot stilstand geknars.”
Blues kry vir Barrett
In Suid-Afrika is daar ook heelwat spelers wat hul heil oorsee gaan soek het.
Weermag ontplooi: ‘Erkenning dat polisie beheer verloor het’
Die ontplooiing van die weermag op die Kaapse Vlakte is ʼn duidelike erkenning dat die polisie beheer in die oorlog teen misdaad verloor het.
Redakteursbrief: Wie weet – jou klip word dalk eendag ʼn kasteel
ʼn Mens kan jou amper nie indink wat in die gedagtes omgegaan het van die heel eerste baron wat sy bouer ʼn klip laat kap het om die eerste hoeksteen van die kasteel te lê nie.