Minister Bheki Cele het Saterdag lt.kol. Charl Kinnear se gesin besoek. Dié gesin het al voor Kinnear se moord vir hul lewens gevrees.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "teenbende-eenheid"
Charl Kinnear: Polisie sal ‘nie rus’ tot moordenaar vasgetrek is
Bheki Cele, minister van polisie, is tans onderweg na die Wes-Kaap om Kinnear se familie te besoek.
Hoë van teenbende-eenheid doodgeskiet
Hy het verskeie hoëprofielsake ondersoek wat figure uit die bende-onderwêreld ingesluit het.
Tieners met onwettige haelgeweer betrap
Die verdagtes het op die vlug geslaan en die polisie het hulle agternagesit.
Twee beamptes van bende-eenheid self vas
Speurders van Kaapstad se bende-eenheid het twee van hul eie beamptes in hegtenis geneem.
Ses vas oor wapens, meer as R1 miljoen se dwelms
“Ons vorder in die stryd teen bendebedrywighede in die Wes-Kaap.”
Ouers dalk gou vervolg as kinders nie skool toe gaan nie
Pres. Cyril Ramaphosa het Vrydag gesê hy sal binnekort wetgewing voorstel waarvolgens Suid-Afrikaanse ouers vervolg kan word as hulle nie seker maak hul kinders gaan skool toe nie.