Hugo Ludik, Vaughan Gardiner en Alishia van Deventer het kragte saamgesnoer om ʼn werkswinkel aan te bied vir opkomende sangers, musikante, bestuurders en agente om dié musiekbedryf beter te verstaan.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Vaughan Gardiner"
Sanger nou pa van twee dogtertjies
“Ons is darem voorbereid; ons het nog altyd vir mekaar gesê dit sou wonderlik wees as ons kinders so twee jaar uiteen kon wees.”
Sanger gaan weer pa word: ‘Jy kan die geluk vir niemand beskryf’
“Ons is baie opgewonde oor die einde van die jaar – veral omdat ons weet watter geluk so ʼn klein mensie in jou lewe bring. Jy kan dit vir niemand beskryf totdat hulle dit self ervaar nie.”
Video: Sanger en vrou verwag nóg ʼn dogtertjie
Die sanger het dié nuus in ʼn video op sosiale media met aanhangers gedeel.
Afrikaanse sanger word pa: ‘Sy’s elke traan werd’
“Ons het ʼn lang pad gestap om haar te ontmoet, en dit was elke tree en elke traan werd,” het hy bygevoeg.
[Luister] Nóg ʼn temalied vir Vaughan Gardiner
Die gewilde sanger en akteur, Vaughan Gardiner, het onlangs by Maroela Media kom kuier om te gesels oor sy splinternuwe vrystelling, “Bou aan liefde”, wat ook die temalied vir die nuwe fliek Uitvlught is.
Afrikaanse sanger verheug oor swangerskap ná hartseer
Die paartjie het reeds in November verlede jaar vasgestel dat hulle kan uitsien na ʼn babadogtertjie, maar wou eers verseker dat sy buite gevaar is. “Ons het gewonder of so iets weer sou gebeur, maar ons het alles oorgegee aan die Here. Alles gebeur met ʼn rede, en ons het dit so aanvaar,” het hy gesê.
Luister: Vaughan Gardiner gesels oor sy nuwe album
Vaughan Gardiner se splinternuwe album, Sit vanaand op herhaal, is eersdaags beskikbaar. Maroela Media het met Vaughan gesels oor die inspirasie vir dié album en wat aanhangers daarvan kan verwag.