Die Springbokspan en ʼn nat veld is nie goeie maats nie.
Lees meerAlles vir Saterdag 23 Junie 2018
Polisie waarsku ná talle duisende verloor in nuwe slenter
“Ons het sake aangegee vir elkeen wat reeds ʼn slagoffer van die slenter was en wil nou die publiek daarteen waarsku.”
Melania Trump laat die tonge klap
“Dis ʼn baadjie,” het Melania se woordvoerder gesê. “Daar was geen verskuilde boodskap nie.”
Ouma, kleindogter deur boerboel aangeval
ʼn 61-jarige vrou en haar vierjarige kleindogter word behandel nadat hulle glo deur ʼn boerboel aangeval is.
Sanger gaan weer pa word: ‘Jy kan die geluk vir niemand beskryf’
“Ons is baie opgewonde oor die einde van die jaar – veral omdat ons weet watter geluk so ʼn klein mensie in jou lewe bring. Jy kan dit vir niemand beskryf totdat hulle dit self ervaar nie.”
Zim-president oorleef bomontploffing
Pres. Emmerson Mnangagwa van Zimbabwe het Saterdag ʼn bomontploffing oorleef.
Mokgoro se mandaat vir Noordwes
Mokgoro het gesê hy is bewus van die dringende behoefte om ʼn kultuur van goeie etiese en morele waardes binne die staatsdiens te ontwikkel en te onderhou.
Ierland raap en skraap teen die Wallabies
Ierland se rugbyspan het die reeks teen Australië met 2-1 beklink toe hy Saterdag in Sydney die derde en laaste toets met 20-16 gewen het, maar dit was so hittete of sy oorwinning is deur die Franse skeidsregter Pacal Gaüzère versuur.
Man ontbied polisie oor fetus; 2de fetus uur later aangetref
Die polisie doen ʼn geregtelike doodsondersoek.
Busdrywer geloof vir goeie daad
Sharon vertel haar man was aanvanklik ontsteld en omgekrap oor die voorval. Hierop het die busbestuurder tergend gesê: “Ja, ek het hulle huwelik gered.”
Talle dood ná ontploffing waar Ethiopiese minister praat
Die verdagte het glo ʼn handgranaat gebruik en dit “na die verhoog probeer slinger”.
Video: Sanger en vrou verwag nóg ʼn dogtertjie
Die sanger het dié nuus in ʼn video op sosiale media met aanhangers gedeel.
Franse swig ná goeie eerste helfte teen All Blacks
Dit lyk na ʼn slagting en dit wás een, danksy ʼn skitterende tweede helfte. Maar vir die eerste 45 minute was die All Blacks onder kwaai druk en Frankryk baie indrukwekkend.
Centurion: Man ernstig gewond ná ‘mislukte kaping’
Die 32-jarige man van Centurion is in ʼn ernstige toestand in die hospitaal opgeneem.
Noodlottige botsing eis twee
Die polisie ondersoek ʼn klag van strafbare manslag.
Eskom: Jy spring dalk vandag beurtkrag vry
Só kan jy help om beurtkrag dié naweek vry te spring.
Polisie maak deurbraak ná gru-moord op man
“Die motief agter die koelbloedige moord is steeds nie bekend nie.”
Gestrande jong SA’ners in China kry dán paspoorte
Sy is “dankbaar dat hierdie voorval opgelos is”, sê Lindiwe Sisulu, minister van internasionale betrekkinge en samewerking.
Gedagte vir die dag: Ek kon nie glo hy doen dit nie
Toe hy nog ver aankom, het sy pa hom al gesien en hom innig jammer gekry. Hy hardloop hom tegemoet, omhels hom en soen hom. (Lukas 15:20)