Twee werknemers van die Rolprent-en-publikasieraad (FPB) is afgedank nadat hulle glo probeer het om ʼn pornografiese fliek, Bush Pie 3, te steel.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Venda"
Goeie nuus: Vermiste man ná 40 jaar terug by familie
Die polisie in Limpopo het Donderdag ʼn man wat vir 40 jaar lank vermis was, met sy familie herenig.
Joernaliste geskok oor vreemde mediakonferensie
Verslaggewers is Sondag tydens ʼn perskonferensie in Johannesburg gedwing om hul skoene uit te trek en te kniel voor tradisionele leiers van Venda.
Ondersoek ingestel ná SAUK-hoof vrou as geskenk ontvang
ʼn Klagte is by die Kommissie vir Geslagsgelykheid ingedien nadat Hlaudi Motsoeneng, die waarnemende bedryfshoof van die SAUK, ‘n vrou as geskenk van tradisionele Venda-stamhoofde gekry het.
SAUK-hoof kry vrou as geskenk
Tradisionele Venda-stamhoofde het vir Hlaudi Motsoeneng, waarnemende bedryfshoof van die SAUK, onder meer ‘n vrou en ‘n bees geskenk gegee, berig die Sowetan.