Gesondheidsowerhede in Amerika beraam dat ongeveer 1.4 miljoen mense teen Januarie in Liberië en Sierra Leone met ebola besmet sal wees.
Lees meerAlles vir Dinsdag 23 September 2014
Nuwe SAID-kommissaris aangestel
Thomas Swabihi Moyane is as die kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens aangestel, het die presidensie Dinsdag gesê.
JHB-man van R40 000 kontant beroof
ʼn Sakeman is Dinsdag glo van R40 000 beroof by ʼn afrit op die M1 in Houghton, Johannesburg.
Pretoria-buurte sonder water
Meeste voorstede in Pretoria was Dinsdag sonder water ná probleme by die Palmiet-pompstasie.
Nigerië-ineenstorting: Beseerdes nog nie ontslaan nie
Nie een van die 25 Suid-Afrikaners wat oorleef het nadat ʼn gebou in Nigerië ineengestort het, is al uit die hospitaal ontslaan nie.
Video: Só pak mens vir een aand!
As jy net een aand gaan oorslaap, is hierdie die eenvoudigste manier om baie lig te reis! Hierdie video is reeds meer as 1 miljoen keer op YouTube gekyk.
Jordan veg dapper voort: Hoërisiko-chemoterapie amper verby
Jordan Pelser (4) ondergaan oor twee weke sy laaste ronde hoërisiko-chemoterapie, waarna ʼn lang pad nog voorlê in die stryd teen sy skaars, maar uiters aggressiewe kanker.
US ondersoek ook ‘n ‘swart-gesig-foto’
Die Universiteit Stellenbosch (US) het bevestig dat hy ondersoek instel na ʼn foto wat op sosiale media versprei word van twee Maties met swart gesmeerde gesigte.
VSA en vennote looi IS in Sirië uit lug
Die VSA, bygestaan deur die Verenigde Arabiese Emirate, Bahrein, Saoedi-Arabië en Jordanië, het die eerste keer aanvalle op teikens van die IS in Sirië uitgevoer. Voorheen was die aanvalle op IS-teikens in die ‘kalifaat’ nog net in Irak uitgevoer.
Foto’s: Gewelddadige betogings in Kirkwood
ʼn Munisipale gebou is Dinsdag tydens gewelddadige betogings in Kirkwood in die Oos-Kaap aan die brand gesteek.
Resep: Tjops met kaas en sampioene
Bederf jou gesin met dié lekker tjops met kaas en sampioene.
Uitdrukking: Hoe meer siele, hoe meer vreugde
Ons ken almal die uitdrukking, “Hoe meer siele, hoe meer vreugde”. Lees vandag se Taaltoffie om uit te vind waar dit vandaan kom!
Departement gekap oor moordbeskuldigde se uitlewering
Beamptes van die departement van binnelandse sake het Edwin Samotse se menseregte skreiend verontagsaam toe hulle hom aan Botswana uitgelewer het, het die hooggeregshof in Pretoria Dinsdag gelas.
Midas-winkeleienaar in Benoni doodgeskiet
Die 41-jarige eienaar van die Midas-winkel in Benoni aan die Oos-Rand is Sondagaand in sy winkel doodgeskiet.
Twee afgedank wat pornofliek wou steel
Twee werknemers van die Rolprent-en-publikasieraad (FPB) is afgedank nadat hulle glo probeer het om ʼn pornografiese fliek, Bush Pie 3, te steel.
Goeie nuus: ʼn Toer na Singapoer vir jong netbalspelertjies
Potchefstroom Gimnasium spook om fondse in te samel nadat sy o.15-netbalspan vanjaar daarin geslaag het om vir hulself ʼn plek in ʼn spogtoernooi in Singapoer te verseker.
Maroela Media Top 20 22 September 2014
Hier is vandeesweek se Maroela Media Top 20. Daar is ‘n baie ongewone verskynsel, in dié sin dat dieselfde kunstenaar heel bo en heel onder…
ʼn Nudistestrand vir KZN?
Die Hibiskuskus-munisipaliteit sal Dinsdag ʼn aansoek aanhoor vir ʼn nudistestrand aan die KwaZulu-Natalse suidkus.
Solidariteit Bankkosteverslag: Mededinging in basiese rekeninge styg; middelklasrekeninge stagneer
Die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) het vandag sy vyfde bankkosteverslag, waarin die bankkoste van die vyf groot handelsbanke vergelyk word, vrygestel.
Geliefde snuffelhond by PTA-winkelsentrum gesteel
ʼn Groot soektog is van stapel gestuur nadat ʼn snuffelhond genaamd Jack, wat in Duitsland opgelei is om renosterstropers op te spoor, saam met sy eienaar se voertuig by ʼn winkelsentrum in Pretoria gesteel is. Jack is ʼn 10-jarige Duitse korthaar jaghond.