15 – 17 September 2011 Waar: Skougronde, Standerton Mpumalanga, Wat: Die grootste landbou Fees in Mpumalanga. NGSU Steekssaalperdskou – laas jaar was daar 180 saalperde…
Alles vir die maand September 2011
Zebrafees
23-24 September 2011 ‘n Gesinsdag propvol vermaak in ‘n veilige omgewing, met veilige parkering, heerlike plattelandse kuier en gasvryheid, billike toegangsgelde en iets vir almal….
Motsepe is SA se rykste
Die mynmagnaat, Patrice Motsepe, is volgens die Sunday Times die rykste persoon in Suid-Afrika.
RDK steun glo Mogoeng-benoeming
Die Regterlike Dienskommissie (RDK) sal aan president Jacob Zuma aanbeveel dat Mogoeng Mogoeng die land se nuwe hoofregter moet wees.
Blou Bul-moordverhoor begin
Die moordverhoor van die Blou Bul-stut Bees Roux sal van 5 tot 9 September in die hooggeregshof in Pretoria plaasvind.
Dis goed dat elkeen die kwelvrae anders hanteer
Dat die Afrikanervolk in 2011 onder druk is in vele opsigte is ‘n aspek wat mense grootliks oor gaan saamstem. Die aanloop en geskiedenis oor…
5 September 2011
Woord:
Biggel
Opruimingswerk op Bloubergstrand hervat na olielekkasie
ʼn Opruimingsoperasie op Bloubergstrand in Kaapstad is Sondagoggend voortgesit nadat die gestrande Seli 1-vragskip vroeër olie begin lek het.
Mogoeng: God wil hê ek moet hoofregter wees
Regter Mogoeng Mogoeng, wat aanbeveel word vir die pos van hoofregter, het Sondag aan die Regterlike Dienskommissie (RDK) gesê God wil hê hy moet hoofregter wees.
Pa van seuntjie in ‘skokfoto’ sê dit was net ‘n grap
Die seuntjie wat in ʼn Facebook-foto gewys word waar hy leweloos lê terwyl ʼn wit man met ʼn geweer oor hom staan, is lewendig en gesond.
Hoender- skottel
‘n Smaaklike saamgooi hoender-skottel.
4 September 2011
Het jy geweet?
Jou mes inhê vir iemand is ʼn Anglisisme vir iemand in ʼn ongunstige sin bejeën.
4 September 2011
“Dit is my liggaam wat vir julle gegee word… (en) my bloed wat vir julle vergiet word.” Let op die werkwoorde: Jesus het sy liggaam…
Malema se dissiplinêre verhoor uitgestel tot 11 September
Die ANC het in ʼn verklaring bekendgemaak dat die dissiplinêre verhoor van sy jeugligaleier, Julius Malema, en vier van sy kollegas op 11 September sal voortgaan.
RDK gee Mogoeng geleentheid om op kritiek te reageer
Regter Mogoeng Mogoeng, wat aanbeveel word vir die pos van hoofregter, het Saterdagoggend vrae deur die Regterlike Dienskommissie (RDK) beantwoord om sy geskiktheid vir dié pos te bepaal.
Baba sterf na botsing in Kaapstad
‘n Baba is dood na drie voertuie gebots het op Okovango-weg oorkant die Cape Gate Medikliniek.
Afrikaanse armes sal met privaat inisiatief gehelp moet word
Die armoedesiklus van die Afrikaanse gemeenskap waarvan ons lidmate lede is, is net besig om te verdiep. Hierdie armoede raak die samestelling van die Afrikaanse…
3 September 2011
Idioom: Iets doodluiters doen Betekenis: Iets kalm doen asof daar oënskynlik geen risiko aan verbonde is nie. Waar kom dit vandaan? Die Lutherane moes tydens…
3 September 2011
“Ek is die opstanding en die lewe… en elkeen wat lewe en in My glo, sal in alle ewigheid nooit sterwe nie. Glo jy dit?”…
Twee wat polisievrou verkrag, vermoor swaar gestraf
Een van die mans wat skuldig bevind is aan die moord en verkragting van ʼn polisievrou van Bloemfontein is twee keer lewenslank tronkstraf gevonnis.