Het jy geweet?
Joernaal in die betekenis “(wetenskaplike) tydskrif” is onder Engelse invloed.
Alles vir die maand September 2011
27 September 2011
“Dra jou deel van die ontberings soos ‘n goeie soldaat van Christus Jesus. ‘n Soldaat in aktiewe diens wat sy bevelvoerder tevrede wil stel, bemoei…
RGB laat vaar van die klagtes teen Basson
Die Raad op Gesondheidsberoepe (RGB) het Maandag besluit om van die aanklagtes teen die biologiese oorlogskenner, Wouter Basson, terug te trek.
SA rugby-joernalis aangehou oor ‘dwelms’
ʼn Suid-Afrikaanse rugby-joernalis is Maandagoggend vroeg deur die polisie in Taupa in Nieu-Seeland aangehou nadat hulle vermoed het hy is ʼn dwelmhandelaar.
“I never thought Afrikaans could sound this good!”
Wen kaartjies na Jannie du Toit se vertoning!
Vrou wat deur taxi gesleep is se toestand versleg
Die Johannesburgse advokaat wat deur ʼn taxi omgery en meters ver gesleep is, se toestand het versleg.
Seerowers eis R33 miljoen losprys vir SA-gyselaars
Die Somaliese seerowers wat verlede jaar ʼn Suid-Afrikaanse paartjie ontvoer het, eis ʼn losprys van R33 miljoen.
Op soek na Pik Botha
Waarom hy? Hy is naby tagtig. Oudpolitikus van die apartheidsera. Has-been. ’n Grootbek, oordeel baie. ’n Verraaier, ’n manteldraaier. ’n Diep, sensitiewe mens, glo sy…
Vrou (51) pleeg selfmoord op N1-hoofweg
ʼn Vrou het Sondag op die N1-hoofweg buite Bloemfontein selfmoord gepleeg deur eers voor ʼn vragmotor in te ry en toe sy die ongeluk oorleef het, voor ʼn kleiner vragmotor ingehardloop het, berig Volksblad.
Oos-Kaap ANCYL verontagsaam “Skiet die boer”-beslissing
Die leier van die ANC-jeugliga in die Oos-Kaap, Ayanda Matiti, het ʼn hofbeslissing verontagsaam deur die lied “Skiet die boer” te sing vir meer as 5 000 mense.
Ses mans vas na hulle rowers doodmaak
Ses mans is in hegtenis geneem nadat hulle Sondag drie vermeende rowers doodgeslaan het in Posdam in Oos-Londen.
26 September 2011
1 Timoteus 6 sê dat ons moet oppas vir geld. Dit is ’n “ wortel is van allerlei kwaad” en dat ons ons hoop “nie…
26 September 2011
Woord:
jingo
DA verwelkom berig dat Cele die week afgedank word
Die DA het ʼn berig dat die nasionale polisiehoof, genl. Bheki Cele, die week afgedank gaan word, verwelkom.
Rugbywêreldbeker-uitslae: 25 September
Argentinië het Skotland in ‘n naelbytwedstryd met 13-12 geklop tydens hul Groep B-wedstryd in Wellington in Nieu-Seeland.
Verkoolde lyk moontlik dié van Lolly se prokureur
Die Johannesburgse prokureur, Ian Jordaan, se tande is vermoedelik eers uitgeslaan voor hy aan die brand gesteek is, berig Rapport.
Wat Christene kan doen
Sjoe, daar is darem deesdae baie rede in Suid-Afrika om siels-ongelukkig en opstandig te voel! Ek hou daarvan om op hoogte van nuusgebeure te wees,…
25 September 2011
1 Timoteus 3 praat met alle Christene en Christenleiers. Ons lewens moet o.a. die volgende kenmerke dra: onberispelik, getrou aan jou huweliksmaat, nugter, verstandig, nie…
25 September 2011
Idioom:
Iemand het ʼn blikbord voor die kop
Geroosterde tamatie- en kaastertjies
Heerlike geroosterde tamatie- en kaastertjies