Die Melkweg was ‘n digte hemelliggaammassa van horison tot horison in die naghemel. Die môrester en die naaste planete was nader en groter as wat…
Alles vir die maand September 2011
9 September 2011
Waar kom die woord vandaan?
9 September 2011
“Toe die dag van die pinksterfees aanbreek… is almal met die Heilige Gees vervul en hulle het in ander tale begin praat… oor die groot…
Zuma stel Mogoeng aan as hoofregter
President Jacob Zuma het regter Mogoeng Mogoeng aangestel as die land se nuwe hoofregter.
McBride kry tronkstraf vir dronkbestuur
Robert McBride, die voormalige hoof van die Ekurhuleni-metropolisie, is tot twee jaar tronkstraf gevonnis vir dronkbestuur, berig EWN.
Moorde neem af: misdaadstatistiek
Die minister van polisie, Nathi Mthethwa, het Donderdag bekendgemaak dat die aantal moorde in Suid-Afrika afgeneem het vir die tydperk April 2010 tot Maart 2011.
Solidariteit loof verwydering van Motala as likwidateur
Die vakbond Solidariteit het vandag Jeff Radebe, minister van justisie, en die meester van die hooggeregshof geloof dat hulle Enver Motala van die Paneel van Likwidateurs verwyder het.
Skok na 10 sterf in Mpumalanga-busramp
Die minister van vervoer, Sbu Ndebele, het sy skok uitgespreek oor die dood van tien mense in Woensdag se busongeluk op die R545 naby Ogies in Mpumalanga.
Darren Scott bedank te midde van rasseherrie
Die Jacaranda 94.2 ontbytprogram-aanbieder en SuperSport rugbywêreldbeker aanbieder, Darren Scott, het bedank te midde van ʼn rasseherrie.
Mbeki, die ‘comeback kid’
Terwyl NATO en die rebelle Libië op 26 Augustus 2011 oorrompel en Tripoli ingeneem het, het voormalige president Thabo Mbeki die VSR en SASCO van die Universiteit van Stellenbosch (US) toegespreek om sy beskouing van die “geskiedkundige gebeure” in Noord-Afrika te verduidelik.
8 September 2011
“Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees… Nadat Hy dit gesê het, het ‘n…
8 September 2011
Wat is jou gunsteling gesegde in Afrikaans?
Agter die doellyn
Samestelling Rugby in Suid-Afrika is méér as net ’n spel. Dit is ’n weerspieëling van die wese en hartklop van die mense van hierdie land….
Man wat drankie op Zuma mors in November gevonnis
ʼn Gautengse man wat skuldig bevind is aanranding nadat hy sy drankie op president Jacob Zuma gemors het sal op 1 November gevonnis word.
Blou Bul-moordverhoor: pleit-onderhandelinge duur voort, saak uitgestel
Die moordverhoor van die Blou Bul-stut Bees Roux is Woensdag uitgestel terwyl onderhandelinge tussen sy regspan en die staat voortgaan.
Polisiebeampte afgedank na hy vrou buite stasie doodskiet
ʼn Polisiebeampte wat van moord aangekla word nadat hy glo ʼn vrou buite die Kempton Park polisiekantoor doodgeskiet het, is afgedank na ʼn dissiplinêre verhoor.
Miskenning nie goeie bestuur van polariteit
Heel gereeld word mens in besigheid en die openbare domein gekonfronteer met probleme wat lyk asof daar nie ʼn oplossing voor is nie. Die slegte…
7 September 2011
Lees Johannes 20-21. Jesus se opstanding is die fondament, die basis, die sleutel van ons Christelike geloof. Sy opstanding vertel Jesus se werk is voltooi…
7 September 2011
Woord:
Haaihoei ook hoe(i)haai
Polisie-minister se lyfwag vas vir diefstal
ʼn Polisie sersant wat ook as ‘n lyfwag gedien het vir die minister van polisie, Nathi Mthethwa, is in hegtenis geneem nadat hy van hom gesteel het.