Skynbaar word dikwels foutiewelik gebruik wanneer klaarblyklik bedoel word.
Alles vir die maand November 2011
21 November 2011
“Kom hier! Kom saam met My, en Ek sal julle vissers van mense maak.” (Lees Markus 1) Soos vir sy eerste dissipels, roep Jesus vandag…
Ma in koma, ongebore baba gesond
ʼn Jong verwagtende vrou, wat al vir amper twee maande in ʼn koma lê in ʼn Potchefstroomse hospitaal, se ongebore babadogtertjie is gesond en ontwikkel…
Kankerlyer wat glo deur verpleër verkrag is sterf
ʼn Kankerlyer wat na bewering deur ʼn verpleër in die Universitas-hospitaal-anneks in Bloemfontein verkrag is, is dood.
Maharaj lê klagtes teen koerant, verslaggewers
Die presidensiële woordvoerder, Mac Maharaj, se regsverteenwoordigers het Saterdag klagtes aanhangig gemaak teen die Mail & Guardian en twee van sy verslaggewers.
20 November 2011
“Die tyd het aangebreek, en die koninkryk van God het naby gekom. Bekeer julle en glo die evangelie.” (Lees Markus 1) Het jy al 180…
Chanelle Henning-moord: ‘Baasbrein’ glo die naweek vas
Die vermeende baasbrein agter die moord op Chanelle Henning sal na verwagting reeds die naweek in hegtenis geneem word.
AWB-vlag wapper by Ventersdorp-hospitaal
ʼn AWB-vlag, in plaas van die Suid-Afrikaanse landsvlag, het vir ʼn ruk lank bo die Ventersdorp-hospitaal in Noordwes gewapper.
Leeuwyfie probeer in motor klim, man beseer
ʼn 28-jarige man is Vrydag deur ʼn leeuwyfie gebyt tydens ʼn uitstappie na die Leeupark naby die Lanseria-lughawe buite Johannesburg.
Ballade van Hestertjie Haarnaald
Die verhaal van Hestertjie Haarnaald, die Suidpool en haar hoed.
19 November 2011
“Jesus … is deur Johannes gedoop… en Hy het die Gees soos ‘n duif na Hom toe sien neerdaal. Daar was ook ‘n stem uit…
Man en verloofde erg aangerand in plaasaanval
ʼn Man en sy verloofde is Vrydagoggend erg aangerand deur drie mans op hul plaas buite Malmesbury in die Wes-Kaap.
Twee mans ernstig beseer in beweerde padwoede-aanval
Twee mans is in ʼn kritieke toestand in die hospitaal nadat hulle Vrydagoggend tydens ʼn beweerde padwoede-aanval in Vereeniging erg aangerand is.
Chanelle Henning-moord: Eksman se beweerde vriend en nog ʼn verdagte in hof
Andre Gouws, ʼn beweerde vriend van Chanelle Henning se eksman, Nico, het Vrydagoggend saam met nog ʼn verdagte in die Pretoria landdroshof verskyn in verband met Henning se moord verlede week.
Radiojoggies geskors oor Malema-lied
Twee radiojoggies van Ukhozi FM is vir ʼn maand geskors nadat hulle ʼn omstrede liedjie gespeel het oor die geskorste ANC-jeugligaleier, Julius Malema.
Nuuskommentaar: Tweepartystelsel: Demokrasie of diktatuur?
Dit frustreer ook die doel van die oop proporsionele kiesstelsel om sodoende aan minderhede verteenwoordiging te verskaf
Fatterig
Fatterig uitgedos?
Karate-instrukteur wat glo lol se borgaansoek gaan voort
Die borgaansoek van ʼn Johannesburgse karate-instrukteur wat glo van sy studente onsedelik aangerand het, sal Vrydag in die Randburg landdroshof voortgaan.
Mail & Guardian ‘gesensor’
Die Mail & Guardian koerant het Vrydagoggend verskyn met die woorde “gesensor” wat groot oor sy voorblad geskryf is.
Afrikaans is Virseker, dit kan julle glo
As jy in Afrikaans gehelp wil word druk 1, as jy in Afrikaans gehelp wil word druk 2, as jy in Afrikaans gehelp wil word…