ʼn Vrou is in Londen in hegtenis geneem nadat sy glo rassistiese aanmerking gemaak het teenoor medepassasiers op ʼn trem.
Alles vir die maand November 2011
Eie Afrikaanse onderriginstellings nou noodsaaklik
Afgesien van die geldelike aspekte, daal die gehalte en verander die aard van onderwys tans in Suid-Afrika.
Chanelle Henning-moord: Twee verdagtes wil pleitooreenkoms aangaan
Twee van die vyf mans wat aangekla word van die moord op Chanelle Henning wil ‘n pleitooreenkoms met die staat aangaan.
Nuuskommentaar: Van Columbus tot COP 17
Soos nooit tevore nie, is die mens in staat om die natuurlike klimaatsveranderings te beïnvloed, en in die proses sy vermoë tot voedselsekureit in die voet te skiet.
Broer en suster dieselfde dag vermoor
ʼn Broer en suster van Durban, albei in hul 70’s, is op dieselfde dag vermoor deur ʼn verdagte wat glo aan hulle albei bekend was.
Ouers skuldig bevind na hulle dogters glo as seksslawe gebruik
ʼn Ouerpaar wat “niks gedoen het” terwyl hulle dogters seksueel misbruik en verkrag is vir geld nie, is Maandag skuldig bevind in die Pretoria streekshof.
Chanelle Henning-moord: Nuwe inligting dalk bekend
Die vyf mans wat aangekla word van die moord op Chanelle Henning sal Dinsdag in die Pretoria landdroshof aansoek doen om borgtog.
Vermeende verregses beweer aanklagte teen hulle is vals
Drie vermeende verregses het Maandag in die Naboomspruit landdroshof verskyn op aanklagte van brandstigting en die besit van gevaarlike wapens.
Te kus en te keur
“Te kus en te keur” of “te kies en te keur?”
Apartheid, Deel 2
“…Die pers is ʼn euwel, ja, maar ʼn nodige euwel…” Deon Opperman gee sy mening oor die Wetsontwerp op die Beskerming van Staatsinligting
Suidoos-Angola 1987-1989 in perspektief: Castro, Von Clausewitz en Liddell Hart
“…Daar is egter, sedert daardie tyd, soveel onwaarhede oor dié gebeure as die “waarheid” verkondig, dat ek nie anders kan as om daarop te reageer nie…”
29 November 2011
In Nasaret was daar twee reaksies op Jesus. “Baie… is deur sy woorde aangegryp” En verder staan daar dan: “Die mense wou niks van Hom…
Video: Platteland is treffer by die loket
Die Afrikaanse musiekrolprent, Platteland, wat Vrydag in teaters begin draai het, is ʼn treffer by die loket.
Ploftoestel gevind in Eastgate-winkelsentrum
Die polisie het bevestig dat daar Maandagoggend ʼn ploftoestel gevind is in die Eastgate-winkelsentrum aan die Oos-Rand.
Kaneel- en heuninglatte
‘n Heerlike drankie om die week mee af te skop!
Polisie waarsku bankkliënte teen nuwe slenter
Die polisie in Noordwes sê mense wat van internet-bankdienste gebruik maak moet op hul hoede wees vir ʼn nuwe selfoon slenter.
Interaktief! 7 dae deur Deon Meyer
Speel die interaktiewe speletjie en kyk of jy die moord kan oplos!
COP 17: Zuma vra vir bevestiging van Kyoto-protokol
President Jacob Zuma het ʼn beroep gedoen op afgevaardigdes by COP 17, die Verenigde Nasies (VN) se konferensie oor klimaatsverandering, om te werk vir ʼn uitkoms wat “gebalanseerd, regverdig en geloofwaardig” is en om die Kyoto-protokol te bevestig.
Bloemfontein-boer op plaas vermoor
ʼn Boer van Bloemfontein, Thomas Ferreira (54), se lyk is Sondagaand op sy plaas buite Bloemfontein gevind.
Vermeende verregses wat glo kerke wou aanval in hof
Die drie vermeende verregses wat op ‘n plaas buite Naboomspruit in Limpopo in hegtenis geneem is, sal na verwagting Maandag in die plaaslike landdroshof verskyn.