ʼn Peperduur diamant is in die maag van ʼn vermeende dief ná hy dit Woensdag ingesluk het.
Alles vir die maand September 2012
Weer ‘n Clinton in die Withuis?
Oud-president Bill Clinton sal Woensdagaand op die Demokratiese Party se konvensie die sittende president, Barack Obama, se formele nominasie as die party se presidentskandidaat vir die komende presidentsverkiesing doen.
Madiba pryk op nuwe banknote
Die Reserwebank het Woensdag in Pretoria aangekondig dat banknote gaan verander en binnekort uitgereik gaan word met oudpresident Nelson Mandela se gesig daarop.
Malema aangekla ná onrus by myne
Die vakbond Solidariteit het Woensdag aanklagtes van aanhitsing tot openbare geweld en intimidasie teen die geskorste ANC-jeugligaleier, Julius Malema, aanhangig gemaak nadat hy by verskeie myne onrus gestook het.
Video: Animasiekunstenaars skets Lonmin-bloedbad
Animasiekunstenaars van Taiwan het ʼn video gemaak van die onlangse skietery by Lonmin se Marikana-my naby Rustenburg.
Man slaan glo vriendin met hamer dood
Stanley Jaars (30) is in hegtenis geneem nadat hy glo sy 20-jarige vriendin, Wioneda Stroebel, by hul huis in Knysna, Wes-Kaap, met ʼn hamer doodgeslaan het.
Solidariteit stuur openbare veldtog teen Woolworths van stapel
Die vakbond Solidariteit het Woensdag om 12:00 ’n grootskaalse openbare veldtog teen Woolworths van stapel gestuur nadat die groep nie advertensies vir poste, waarvoor slegs swart kandidate oorweeg sal word, teruggetrek het nie.
Rekordgetal kosseëls in Amerika gebruik
Amerikaners het in Junie vanjaar ‘n rekordgetal van 46,7 miljoen kosseëls gebruik om mee kos aan te skaf.
Fisiese voorbereiding slegs een bydraende faktor tot oorwinning
Polla Roux bespreek die afgelope naweek se rugby.
Lonmin-mynwerkers trek nie terug
Duisende stakende Lonmin-mynwerkers in Marikana, Noordwes, het Woensdag met hernude energie by die myn bymekaar gekom in ʼn poging om die mynbestuurders te dwing om hul salariseise ernstig op te neem.
Lugkastele verbrokkel gou ná SA-man Lotto “wen”
‘n Suid-Afrikaner se blydskap nadat hy die Lotto “gewen” het, was van korte duur toe hy geskok moes verneem ʼn koerant het die verkeerde nommers publiseer.
Paralimpiese Spele: Oscar en Natalie vandag in aksie
ʼn Aksiebelaaide dag lê by die Paralimpiese Spele in Londen voor, met die Suid-Afrikaanse span wat aan 22 items gaan deelneem.
Boer en seun skok glo werker dood
ʼn Boer en sy seun van Vryburg moet Woensdag in die hof verskyn nadat hulle glo ʼn plaaswerker doodgeskok en ʼn ander werker erg aangerand het.
Nuuskommentaar: Woolies oor die oë getrek? Dis net ras, ras, ras …
Geoordeel aan die storm in die kuberruim gaan Woolworths nou hard geslaan word oor poste-advertensies met duidelike rassekreteria ter uitsluiting van sommiges.
Joost is nie dood
Gerugte dat die oud-Springbok-kaptein Joost van der Westhuizen oorlede is, is vals.
Polisie ondersoek moord na “ongeluk”
Die Wes-Kaapse polisie het aan Maroela Media bevestig dat hulle ʼn saak van moord ondersoek na die dood van Christa Ross (59), ʼn gastehuiseienaar van Heuningkloof in Kleinmond, nadat daar aanvanklik aangevoer is dat sy verdrink het.
Paralimpiese Spele: SA ryg die medaljes in
Suid-Afrika het gister sy medalje-oes tot 15 opgestoot by die Paralimpiese Spele in Londen.
Lonmin-werkers dreig met massa optog
Stakende Lonmin-mynwerkers dreig om Woensdag ʼn massa optog te hou in ʼn poging om die mynbestuurders te dwing om hul salariseise ernstig op te neem.
Paralimpiese Spele: Opwindende Dinsdagaand verwag
Suid-Afrika staan tans 23ste op die medaljeranglys van die Paralimpiese Spele in Londen en sal na verwagting later Dinsdagaand opskuif met vier sportsterre wat in finale gaan deelneem.
Vrou sterf in PTA-kettingbotsing
ʼn Vrou is dood en vyf ander mense is beseer na ʼn kettingbotsing Dinsdagmiddag op die N1-deurpad in die noorde van Pretoria.