President Jacob Zuma (70) is gesond en het slegs vir ʼn reeks mediese toetse gegaan, het sy woordvoerder Mac Maharaj Woensdag gesê.
Lees meerAlles vir Woensdag 6 Maart 2013
Plaaswerker sterf ná trekker op hom val
ʼn Plaaswerker is Woensdag in die Wes-Kaap dood nadat ʼn trekker op hom omgeslaan het.
Vangwa-sleep: Slagoffer se gedenkdiens gehou
Die vrou van oud-president Nelson Mandela was onder die roubeklaers wat Woensdag ʼn gedenkdiens vir Mido Macia (27), die Mosambiekse taxibestuurder wat dood is nadat hy agter ʼn polisievangwa aangesleep is, bygewoon het.
Video: Langste stokbrood vier Groot Trek
Stokbrood is ‘n Voortrekkertradisie wat vandag nog groot aftrek kry.
Byna 150 renosters reeds vanjaar gestroop
Sedert die begin van 2013 is nagenoeg 150 renosters al vir hul horings doodgemaak.
Babaseuntjie vol maaiers in asblik gevind
Die polisie is op soek na die ma van ʼn week oue baba seuntjie wat oortrek met maaiers in ʼn asblik in Kaapstad gevind is.
Video: Baba Wade se moordenaar-ma se emosie in hof
Marissa Rudman en Nolan Schoeman is Dinsdag tronkstraf van onderskeidelik 10 en 13 jaar in die Noord-Gautengse hooggeregshof opgelê vir die moord op hul twee maandeoue baba seuntjie, Wade.
18 vuurwapens uit Mpumalanga-polisiestasie gesteel
Omtrent 18 vuurwapens is uit ʼn polisiestasie in KwaMhlanga in Mpumalanga gesteel.
Man van Mosselbaai voor seun doodgeskiet
Waldemar Strauss, ʼn 42-jarige man van Mosselbaai, is Woensdag in die vroeë oggendure voor sy 11-jarige seun deur ʼn groep gewapende mans in sy huis doodgeskiet.
Skoliere geskors oor seks-video in klas
Drie leerlinge is uit ʼn hoërskool in Kaapstad geskors nadat hulle ʼn seks-video in ʼn klaskamer gemaak het.
Renosterhorings raak uit polisiestasie weg
Twee gekonfiskeerde renosterhorings het uit die Assen-polisiestasie, buite Brits, weggeraak.
Brüssow keer terug
Die beseerde Springbokflank van die Vrystaat, Heinrich Brüssow, is op die plaasvervangerbank van die Cheetahs ingesluit wat die naweek die Highlanders aandurf.
Man vas wat op bus skiet
ʼn Man is in hegtenis geneem nadat hy Dinsdag op ʼn Golden Arrow-bus in Kaapstad geskiet en die busbestuurder beseer het.
Lonmin-werkers werk weer
Nagenoeg 6 000 mynwerkers van die Lonmin-platinummyn in Marikana, Noordwes, het vandag teruggekeer werk toe nadat hulle Dinsdag aan ʼn onwettige staking deelgeneem het.
Skoolmeisie se moord hou glo verband met satanisme
Tien leerlinge is uit ʼn Gautengse skool geskors ná ʼn beweerde sataniese moord op ʼn medeleerling.
SA-filmmaker sterf in Namibië-vliegtuigongeluk
Richard Matthews, ʼn natuurlewe-filmmaker van Kaapstad, is die naweek in ʼn vliegtuigongeluk in Namibië oorlede.
Brandewyn
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die gebruik van die woord “brandewyn”
Oor Lulu, Calvyn, Oscar, Tim du Plessis en Alex Perry
Net ’n opmerking oor Tim du Plessis, Alex Perry (Time), Oscar Pistorius en die Calvinisme-opmerking van die oningeligte minister.
Man ernstig beseer ná betonblok op hom val
ʼn Man is in ʼn ernstige toestand in die hospitaal nadat ʼn groot betonblok Dinsdagmiddag by ʼn konstruksiewerf in Pretoria op hom geval het.
Pa op heterdaad betrap waar hy dogter verkrag
ʼn Man van KwaZulu-Natal is deur sy vrou op heterdaad betrap terwyl hy sy 13-jarige dogter verkrag het.