ʼn Polisieman wat nie aan diens was nie, is Donderdag in die Wes-Rand tydens ʼn kaping doodgesteek.
Lees meerAlles vir Donderdag 7 Maart 2013
Ontsnapte leeus verskeur twee mense
Leeus wat uit ʼn Zimbabwiese wildreservaat ontsnap het, het twee mense verskeur.
Noord-Korea dreig met “voorkomende” kernaanval op Amerika
Noord-Korea het kort oor die Verenigende Nasies se veiligheidsraad oor verskerpte sanksies teen die land stem, gedreig om ‘n “voorkomende” kernaanval op Amerika se “hoofkwartier” te loods.
Video: Honderde vliegtuigkundiges kry trekpas
Middeljarig met jare se gespesialiseerde vaardighede – maar binnekort werkloos.
AfriForum stel gemeenskapsplan by nasionale kongres bekend
Die burgerregte-organisasie AfriForum se eerste nasionale kongres het vandag in Pretoria begin waartydens AfriForum se gemeenskapsplan bekendgestel is.
Vier leerlinge sterf in ongeluk
Vier leerlinge is dood en nege beseer nadat die bakkie waarop hulle vervoer is Woensdag in die Oos-Kaap gerol het.
Oscar-moordsaak: Voormalige ondersoekbeampte Hilton Botha bedank uit polisie
Die voormalige ondersoekbeampte van die Oscar Pistorius-moordsaak, ao. Hilton Botha, het vandag bevestig dat hy uit die Suid-Afrikaanse Polisiediens bedank het.
Duisende leerlinge in Wes-Kaaps raak jaarliks swanger
Nagenoeg 2 000 leerlinge raak jaarliks in die Wes-Kaap swanger.
Belastingbetalers moet R7.5 miljoen opdok vir premier se huis
Belastingbetalers gaan oor die volgende drie jaar nagenoeg R7.5 miljoen moet opdok om die huis van die Gautengse premier, Nomvula Mokonyane, in stand te hou.
Persoon brand in voertuig dood
ʼn Persoon is Donderdag naby Potchefstroom dood nadat die voertuig waarin die persoon gery het, gerol en aan die brand geslaan het.
Sekswerkers staan op teen misbruik
As deel van die Internasionale Dag vir die Regte van Sekswerkers en Internasionale Vrouedag gaan honderde sekswerkers en menseregte-aktiviste Vrydag in verskeie stede optogte hou.
Êrens is jy
‘n Herontdekking van die liefdesverse van die groot meesters – só vat Randall Wicomb ’n nuwe meesterstuk van sy nuwe getoonsette en uitgevoerde werke saam.
Nege gevangenes los in Klerksdorp
Tien gevangenes het Woensdag omstreeks 13:00 uit polisie-aanhouding by die Klerksdorp-hofselle ontsnap.
Polisieman skiet vriendin, homself
ʼn Vrystaatse polisieman het glo sy vriendin en homself in ʼn veld naby Orkney, Noordwes, geskiet.
Welkom-mynwerker sterf in rotsstorting
ʼn Mynwerker is Woensdag in ʼn rotsstorting by Harmony Gold se Masimong-myn naby Welkom in die Vrystaat dood.
Oscar en beeldpoetsers se paaie skei
Oscar Pistorius en sy familie het paaie geskei met hul beeldpoetsers.
Krugerwildtuin soek Mosambiek-grensheining terug
SANParke het versoek dat die grensheining tussen die Krugerwildtuin en Mosambiek weer opgerig moet word in ’n poging om renosterstropery te beveg.
Danda
Op die avontuurreis kom hy byna om in stormwater, verloor sy vlot, raak beseer, en loop boonop die uitgeslape leegleêr oom Sarel Vetvoet raak.
Nuuskommentaar: Die president is dood, lank leef die nar
Die afsterwe van die president van Venezuela, Hugo Chavez, hou vir SA besondere lesse in – veral vir diegene wat in nasionalisering van mineralebronne glo.
Foto’s: Groot skade ná waterpyp in Sandton bars
Tien huise in die Morningside-landgoed in Sandton is Donderdag erg beskadig nadat ʼn waterpyp in die gebied gebars het.